Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huis

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 18 Feb 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreefstraat 1459, Vaal Marina Holiday Township, Vaal Triangle, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 125 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ons Huis bied verblyf in 'n selfsorgvakansiehuis in Vaal Marina wat met 'n uitsig oor die Vaaldam spog en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.

Dié huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat slegs vir 'n kind geskik is. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n koolstoof en 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring as hulle DStv wil kyk.

Die leefarea het 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe en bied 'n uitsig oor die dam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Ons Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Ons Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hester Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 9

Ligging

  • Kreefstraat 1459, Vaal Marina Holiday Township, Vaal Triangle, 1961, Gauteng
  • Gaste dink Ons Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kreefstraat 1459, Vaal Marina Holiday Township, Vaal Triangle, 1961, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6394d611536cfacd4a1fe8cacad27d036725320319c8a7db42ff6dcc26d8cf3310b87f0b8423d00d19c337ab7dde5d5d2ba7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1459 Kreef Street Vaal Marina Holiday Township 1961 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.875315278653 28.235402928481
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem