LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort | LekkeSlaap
+127

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Liza K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza K
Gesin met tieners

Ontspanne en Rustig met 'n uitsig op die bos.

Ongelooflik om die diere op jou voorstoep dop te hou. Baie paadjies om te verken. Kan lekker fietsry, stap, draf of jou motor gebruik.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Lynette D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was vir ons 'n baie lekker kuier. Daar is egter nie 'n checklist in woning sodat ons kan aftick wat is fout en of daar enige breekgoed gebreek of weg is.

Kussing in TV-kamer was stukkend met aankoms, stort in hoofslaapkamer, water stoot op, maar 'n baie lekker plek sal definitief aanbeveel.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, die inventaris is in die kombuis en die kussing was heeltemal reg voor aankoms. Nie te min, die saak was opgeneem en opgelos.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Liza C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C
Gesin met klein kinders

Beste huis in Leeupoort.

Ons het al in 'n paar huise in Leeupoort gebly en die huis is sover die beste nog.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort's terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer Liza, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Louwtjie P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwtjie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike wegbreek om in die natuur te ontspan.

Ons het heerlike verblyf ervaar waar ons ook baie wild om die huis en omgewing gesien het. Die stilte in die aande en die heerlike braaivleisvuur was baie verkwikkend.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort's terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Lien V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Die huis self is baie netjies en goed ingerig en maklik om netjies te hou. Wat sleg was is die omgewing bv die halfgeboude huis langsaan wat regtig die uitsig versper. Die geraas van die pomp wat aangaan wanneer die warmwaterkraan oopgedraai word het ons aanvanklik laat skrik totdat ons agtergekom het waaroor dit gaan! Baie dankie, ons het heerlik gerus.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort's terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, ons is ongelukkig nie in beheer van lee erwe of aanbouing van huise nie. Ons is net verantwoordelik vir ons eie erf. Die pomp is vir die solar geyser. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Karen M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M
Gesin met tieners

Was fantasties!

Perfekte wegbreek van die besige stadslewe. Pragtig, rustig natuur omgewing! Vriendelike diens.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort's terugvoer

Goeie môre,
Baie dankie, waardeer julle terugvoer.
Groete,
Ons Wegkruip Plekkie.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Sanet B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet B
Gesin met klein kinders

Oulike huis.

Bietjie moeilik om huis te kry aangesien daar geen nr op die huis is vanaf garage/ingang kant nie, moes om die huis loop om nr te kry. Het handdoeke verwag - kon nie sien dat dit duidelik gemaak word om "eie handdoeke" te vat nie. Kon nie die Jacuzzi ten volle gebruik nie - 20 grade is laag vir die wintertyd - water lou - dus voel ek dit was geld mors.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort's terugvoer

Goeiedag,

Baie dankie vir jou resensie. Ons sal aandag gee vir die nommer agter, daar was 'n aanwysings kaart asook GPS koordinate gestuur toe die bespreking bevestig is. Ons Wegkruip Plekkie is 'n selfsorg eenheid en handoeke, vadoeke is 'n persoonlike item en nie ingesluit nie, dit is so ook gespesifiseer op die webtuiste.

20 Grade is meer as voldoende, as dit te warm is hou dit 'n gesondheids risiko vir gaste en wasem en water druppels pak aan onder die dak.

Groete,
Ons Wegkruip Plekkie.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Jaap V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap V
Saam met vriende

Fantasties.

Game drive is die stoep. Alles kom na die huis toe! Jy kan nie nader aan wild kom as op Leeupoort nie.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort's terugvoer

Baie dankie Jaap, ons waardeer jou terugvoer.

Ons Wegkruip Plekkie @ Leeupoort
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vingerpolpaadjie, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAODRobrA2n2Gcrth9vy0oPiSdpNCPPoswFXJnxHHu1ZoniNdnR0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Vingerpol Paadjie Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -24.921429 27.643958
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!