Onse Fontein
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ancilea-straat 12, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Onse Fontein is 'n selfsorghuis in C-View, 'n stil woonbuurt in Jeffreysbaai. Ons bied die ideale akkommodasie vir gesinsvakansies, sake-wegbreke of bloot 'n blyplekkie tydens die bekende branderplankry-kompetisies.
Die huis het 3 slaapkamers, die eerste en tweede met dubbelbeddens en die derde met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n woonstel met 3 beddens en 'n badkamer op die perseel. Dit kan vir groter groepe bespreek word teen 'n addisionele koste, maar sal nie beskikbaar wees om apart te huur nie. Die agterplaas het 'n groot, omheinde grasperk wat 'n veilige speelplek vir die jongspan bied. Die huis het ook diefwering en 'n moderne alarmstelsel om rus en vrede te voorsien op jou welverdiende vakansie.
Daar is 'n braai wat met diefwering beveilig is, maar maak op die stoep oop vir jou gerief. Die kombuis is toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg. Dit sluit 'n wasmasjien in.
Slaapplek
’n Bespreking by Onse Fontein sluit in:
Opsomming van Resensie
Ligging
- Ancilea-straat 12, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Onse Fontein het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in C-Place Jeffreysbaai Cacadu-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ancilea-straat 12, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom