Onstukihemel

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Des 2019 tot 16 Des 2019.

Beskrywing

Onstukihemel is 'n seefront-selfsorgvakansiehuis wat in Dwarskersbos geleë is. Dié kusdorpie is aan die Weskus en spog met 'n magdom doendinge soos swem, stap, visvang, voëlkyk en 4x4-roetes.

Dié huis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Elke kamer het toegang tot sy eie badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en kookgerei. Daar is 'n TV met DStv en 'n binne-braaiarea wat lei na 'n balkon. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Besienswaardighede is die area sluit die Rocherpan Natuurreservaat, strande, restaurante en die Mykonos Casino in.

Slaapplek

'n Bespreking by Onstukihemel sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 kinders
1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Onstukihemel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 R1 650 per nag (plek vir 4)

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 10 Des 2019 tot 16 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za