4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Stormvoël Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oom Ben is 'n bekoorlike tradisionele vissershuisie 100 m van die strand in Paternoster af, perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n knus wegbreek by die see.
Hierdie vissershuisie bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit strek tot 'n etenstafel en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike rusbanke.
Die oordekte patio is een van die hoogtepunte, aangesien dit buite-sitplek het, 'n ingeboude braai het en oor die tuin uitkyk. Gaste kry veilige parkering op die perseel in 'n enkele toesluitmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 1977
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 Stormvoël Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Oom Ben het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Stormvoël Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang