LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Stormvoël Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oom Ben is 'n bekoorlike tradisionele vissershuisie 100 m van die strand in Paternoster af, perfek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n knus wegbreek by die see.

Hierdie vissershuisie bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit strek tot 'n etenstafel en maak verder oop na die sitkamer met gemaklike rusbanke.

Die oordekte patio is een van die hoogtepunte, aangesien dit buite-sitplek het, 'n ingeboude braai het en oor die tuin uitkyk. Gaste kry veilige parkering op die perseel in 'n enkele toesluitmotorhuis.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Ilze S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, gerieflik. Baie gerieflik, alles wat nodig was, is in die huis.
Sep 2026
Poobalan G
Gesin met klein kinders
5.0
We will be back soon. Great stay. The family enjoyed the weekend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Karen V
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel van 'n plek. Vreeslik lekker plek om te bly, sal beslis weer.
Feb 2026
Chris A
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis die moeite werd. Oom Ben was 'n uitstekende keuse. Dit is goed geleë, skoon en ruim. Ek kan dit aanbeveel.
Feb 2025
Michelle V
Gesin met tieners
4.8
Peaceful & spacious accommodation. Our stay was lovely. The accommodation is peaceful, spacious, clean, well equipped and well located....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 76

Resensies 2098

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 6 Stormvoël Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oom Ben het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 790
per nag (plek vir 4)
Bespreek

6 Stormvoël Street, Mosselbank, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff8b0b591cd15c1ae7cbf0adc3c68781f60e131dc272d77e210f96170e8b8707cf615b4d3aa7368b0c9c5fb8b72c74f8a07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 6 Stormvoël Street Mosselbank 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.809001420933 17.895643619891
Soek in 'n groter streek