LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oorbiki Bergplaas en 4x4 | LekkeSlaap
+50

Oorbiki Bergplaas en 4x4

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Langs die R539, Mooiland plaas, Schoemanskloof, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oorbiki Bergplaas en 4x4 bied 'n verskeidenheid selfsorgverblyf teen die hange van die berg in die Schoemanskloof.

Gaste het 'n keuse van volledige gemeubileerde hutte met slaapplek vir 4 tot 7 gaste. Peg's Farmhouse het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en deel 2 badkamers, waarvan 1 buite is. Hierdie eenheid het 'n oopplan-kombuis en 'n eetkamer, asook 'n draagbare braai buite. Die plaashuis is wel privaat, maar slegs 30 meter van die lapa en boma af.

Die Loerie Mountain Cottage het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Die kothuis het 'n kombuisie, warmplaat, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het sy eie onderdakstoep met 'n losstaande braai, ingeval gaste nie noodwendig by die braaikamer of boma wil vuurmaak nie.

Die Buffalo en Rhino Value Cabins het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die eenheid maak gebruik van gemeenskaplike ablusiegeriewe net 'n paar tree weg. Elke houthuise het tee- en koffiemaakgeriewe en deel die volledig toegeruste lapa met 'n gemeenskaplike kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond en yskaste. Gaste deel ook in die gebruik van die beskutte braai-area en buitelug boma-area.

Elke eenheid word daagliks skoongemaak en linne en handdoeke word voorsien. Braaigeriewe is beskikbaar in die braaikamer en boma. Hout word vir die eerste aand voorsien. Ekstra braaihout is teen 'n addisionele koste beskikbaar op die perseel.

Die houthuisies deel die lapa wat beskik oor 'n kroeg, sitkamer, eetarea en 'n kaggel. Daar is ook 'n TV met DStv en gaste is meer as welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring.

Oorbiki Bergplaas en 4x4 bied verskeie doendinge, soos voëlkyk, vang-en-vrylaat-visvang, bergfietsry, 4x4-roetes en 'n swembad. Gaste kan ook die omliggende omgewing en verskeie historiese besienswaardighede verken of deelneem in bos- en buitelugdoendinge.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Oorbiki Bergplaas en 4x4
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R539, Mooiland plaas, Schoemanskloof, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Oorbiki Bergplaas en 4x4 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Langs die R539, Mooiland plaas, Schoemanskloof, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63a8614cafa7f5358e04d6cd57be315d3ebbbc45a0688b6a1060e2fe321195586a806b14ba6e676842cca6253b96a1acbfff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Off the R539 Farm Mooiland 1200 Mpumalanga 086 999 0018 12:00-17:00 14:00 -25.37399417419 30.626542915344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!