Oornag@115
Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bendor-rylaan 115, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Oornag@115 is 'n knus eenheid wat gerieflike selfsorgverblyf in Bendor, Polokwane bied. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir 'n paartjie of enkelreisiger wat op soek is na oornagverblyf.
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Veilige Parkering
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Bendor-rylaan 115, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien meer verblyf in Bendor Park Bendor Polokwane Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bendor-rylaan 115, Bendor, Polokwane, 0699, Limpopo