Oosie se huisie
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardy-laan 12, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Oosie se huisie is 'n bekoorlike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die kusoorddorpie, Trafalgar en bied ontspanne verblyf aan gesinne of groepe vriende.
Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en 'n ekstra enkelbed is in die leefarea beskikbaar. Gaste deel die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Buite het gaste toegang tot braaigeriewe, en 'n klein gedeelde swembad. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie is beskikbaar.
Oosie se Huisie is naby plaaslike winkels en restaurante, net 1,8 km vanaf Trafalgar Beach, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n rustige strandwegbreek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Hardy-laan 12, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Trafalgar Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardy-laan 12, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal