Op Die Wal
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Op Die Wal is aan die oewer van die Vaalrivier in Bloemhof in die Noordwes geleë. Die instansie is ideaal vir gesinne of ’n groep vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge.
Verblyf is beskikbaar in 4 chalets. Chalet 1 is ’n groot eenheid wat slaapplek aan 10 gaste bied met ’n kombuis wat goed toegerus is en ’n ablusieblok met stort. Chalet 2 het 2 slaapkamers, ’n sitarea, 1 badkamer en ’n kombuis. Chalet 3 en 4 het ’n oopplan-uitleg en ’n en suite-badkamer. Daar is 2 ablusieblokke met storte vir al die gaste. Elke eenheid het 'n balkon met uitsigte oor die rivier.
Die perseel is veilige en omhein. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Lukas Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Gaste dink Op Die Wal het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes