Opitrapi
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Adam B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Opitrapi se terugvoer
Dankie Adam, julle was model gaste. Ons sal julle graag weer huisves.
Fritz W - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike gashere.
Opitrapi se terugvoer
Bake dankie julle was model gaste. Kom kuier gerus weer.
Schalk B - Okt 2022
Algehele gradering
Was nie baie daar nie, maar het lekker gebly.
Suzanne E - Mei 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly!
Opitrapi se terugvoer
Baie dankie, ons hoop julle vakansie was heerlik. Kom gerus weer.
Cathryn C - Des 2019
Algehele gradering
A home away from home.
Opitrapi se terugvoer
You were model guests. Mufasa and Toby enjoyed all the attention. Hope to see you again.
Hilda V - Nov 2019
Algehele gradering
Verwelkomend en rustig.
Opitrapi se terugvoer
Kom kuier gerus weer, julle is model gaste.
Martha V - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam eienaar. Baie vriendelik.
Opitrapi se terugvoer
Dankie dit is altyd 'n plesier om sulke modelgaste te huisves. Kom gerus weer.
Kobus P - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye eienaars.
Opitrapi se terugvoer
Goeie dag Kobus,
Ons het jou kennis oor die natuur en plante baie geniet en hoop jou weer hier te huisves.
Daleen B - Apr 2019
Algehele gradering
Die blyplek is op met die trap, ruim en gesellig.
Opitrapi se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Daleen. Julle was aangename gaste. Besoek ons gerus weer.
Elize K - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Opitrapi se terugvoer
Baie dankie julle was sulke vrolike en vriendelike gaste. Kom gerus weer.
Murray L - Des 2018
Algehele gradering
Beautiful spacious home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi en ruim huis.
Die huis is pragtig, ruim, skoon, met veilige parkeerplek en 'n groot swembad. Gasheer is vriendelik en behulpsaam - woon op dieselfde eiendom. Geen WiFi en geen wynoopmaker in die kombuis nie. Sal hierdie plek aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Opitrapi se terugvoer
Thank you Murray it was a pleasure having you here, you should have asked for the wine opener. It was there you must have missed it. Please come again.
Ivan V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars en veilige omgewing.
Opitrapi se terugvoer
Baie dankie Ivan julle was op julle beurt model gaste en ons sal julle graag weer hier verwelkom.
Stefanie M - Apr 2016
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Christel - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne en rustige atmosfeer.
Janine L - Aug 2015
Algehele gradering
It was lovely, Douglas and Ina were so helpful and friendly.
Hanalie V - Apr 2015
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Heidie H - Mrt 2015
Algehele gradering
Fantastiese verblyf vir jonk en oud!
Tony M - Jul 2014
Algehele gradering
Wonderful place to stay
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fitzpatrickstraat 10, IvyPark, Polokwane, 0700, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom