+33

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Thato Dennis M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Excellent. My stay was excellent thanks to the staff and the food was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xavier Y
1 nag
5.0
Nov 2025

Was baie lekker en baie gasvry. Ja, baie skoon en net.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Oppi-berg
Baie dankie. Julle is welkom. Groete Oppiberg

Diaan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie lekker. Baie dankie. Netjies, skoon en julle was baie akkommoderend toe ons later daar aankom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo H
1 nag
5.0
Sep 2025

Bevredigend. Baie goeie diens en vriendelike en behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette C
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Netjies en mooi. Familie troue in die omgewing. Netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Goeie waarde vir geld! Baie mooi en skoon verblyf, kroeg en restaurant is baie netjies en kos fantasties. Kliëntediens was net so goed. Het baie lekker gebly, sal weer terug gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Oppi-berg
Baie dankie. Ek is bly dat julle dit geniet het en tevrede was. As daar enige voorstelle is om ons diens te verbeter sal ek graag wil hoor. Hoop om julle weer te sien. Groete Oppi Berg

Andre M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2022

Pragtige uitsig. Skoon en netjies, ideaal oornag verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Rustig en asemrowend. Die mooiste sonsopkoms ooit.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hanlie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Vriendelike ontvangs, huislike atmosfeer. Dankie vir die puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan O
1 nag
4.4
Jun 2021

Value for money 100%. The views are 100%. The staff are friendly and truly go out of their way. Bedding and beds are a little dated and the rooms close to each other, but will I go back. 100% yes, already planning to. You cannot beat that view, the people, the staff and, once again, the view, and setting and food. Everything is perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Burgersfort-Lydenburg pad, Oppi Berg Lodge R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzMTI1YjZmLTg4MmEtNDk4OC05NjA2LWI2ZjI4YTFlZDM2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Burgersfort-Lydenburg pad Oppi Berg Lodge R37 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.971044856648 30.379519434443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang