- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Burgersfort-Lydenburg pad, Oppi Berg Lodge R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Oppi-berg is in Lydenberg, Mpumalanga geleë en bied pragtige uitsigte, konferensiegeriewe en 'n trou-venue. Gaste sal wonderlike diens en gasvryheid hier ervaar.
Die verblyf word in enkel- en dubbelkamers gebied wat slaapplek vir 10 gaste het. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of bad, kombuisie en TV.
Die perseel het WiFi, veilige parkeerplek, 'n braai-area en konferensiegeriewe. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Doendinge en besienswaardighede in die area sluit voëlkyk, wildkyk, fietsry, bergfietsry, visvang en die Groot 5 in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Burgersfort-Lydenburg pad, Oppi Berg Lodge R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Oppi-berg het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Burgersfort-Lydenburg pad, Oppi Berg Lodge R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang