Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mimmie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Andre D - Mei 2024
Algehele gradering
Stil omgewing. Lekker plaas atmosfeer.
Esther V - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en hulpvaardig.
Gretha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklike, skoon en netjiese kamers. Sal enigetyd weer daar gaan bly.
Marli H - Mrt 2024
Algehele gradering
Die gasvrouens was ongelooflik vriendelik en het 'n baie goeie diens gelewer.
Oppi-Koppi Gastehuis se terugvoer
Marli, ons waardeer die resensie en dit was vir ons baie lekker gewees om julle by ons te ontvang.
Sumia V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker rus na 'n lang reis.
Lara V - Des 2021
Algehele gradering
Net reg vir een aand.
Willem L - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig
Thinus V - Jul 2021
Algehele gradering
Net oorgeslaap a.g.v curfew reëls.
Helen P - Jan 2020
Algehele gradering
Baie gasvry, sal beslis weer daar oorslaap. Dankie, Dalene.
Lephutheho M - Mrt 2019
Algehele gradering
Good!
Marietjie P - Feb 2019
Algehele gradering
Oppi-Koppi bly 'n wenner.
Retha G - Des 2018
Algehele gradering
Salig en rustig, dit het heerlik gereën toe ons daar was.
Werner R - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gebly dankie.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Johann V - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, netjies, veilig.
Lees meerLe Roux M - Apr 2018
Algehele gradering
Alles wat jy benodig. Rustig, vriendelik, netjies, heerlik.
Waseemah A - Apr 2018
Algehele gradering
Die rustige was wonderlik.
Amy F - Mrt 2018
Algehele gradering
Ek het 'n rustige nag gehad.
Oppi-Koppi Gastehuis se terugvoer
Vivienne,
Baie dankie vir jou goeie resensie ons waardeer dit baie en dit was vir ons baie lekker om julle van hulp te wees en baie dankie vir julle vriendelikheid.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Zone D - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflik.
Jacobus V - Des 2017
Algehele gradering
'n Goeie idee om hier oor te staan en lekker uit te rus vir die volgende been van ons reis.
Petro E - Des 2017
Algehele gradering
Rustig.
Oppi-Koppi Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer dit word waardeer. Jammer oor die koffie maar julle is welkom om altyd nog te kom vra.
Riaan V - Sep 2017
Algehele gradering
Redelik.
Oppi-Koppi Gastehuis se terugvoer
Ek vra verskoning vir die ongerief, ons verskaffer kon nie betyds die produkte by ons hê nie. Die bedliggie het ons gaan vervang en ons sal plan maak met die deur alhoewel dit nog van die ou soort deure is, sal ons definitief aandag daaraan gee.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Wilna M - Feb 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld en tevrede.
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Porte Vase, plot 22, Kroonstad, 9500, Vrystaat