Oppi-Oewer Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oppi-Oewer Bed & Breakfast is op die oewer van die Oranjerivier in Upington geleë. Dié gastehuis is in 'n rustige en lowerryke tuin met lieflike uitsigte oor die rivier.

Oppi-Oewer Bed & Breakfast beskik oor 4 unieke kamers. Die kamers het elkeen lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale, asook luukse linne en handdoeke. Die kamers bied uitstekende uitsigte oor die goed versorgde tuin en rivier.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike sitkamer met gemaklike leerbanke en 'n TV te gebruik. Tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit kan elke oggend geniet word, asook ontbytkoepons by die plaaslike Wimpy of Spur.

Die B&B is naby verskeie restaurante en winkels.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oppi-Oewer Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R980 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za