+77

Opstal Gasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Opstal Gasteplaas is in die buitewyke van Potchefstroom op die R501 na Carletonville.

Die gasteplaas het 20 kamers en 7 van die kamers is gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n tafel met 2 stoele, 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste mag die gemeenskaplike braaigeriewe in die tuin gebruik. Daar is veilige parkeerplek en 24 uur-toegang.

Heerlike etes is teen ekstra koste beskikbaar, indien vooraf gereël met Opstal Gasteplaas.

Opstal Gasteplaas is oorkant Mooirivier Junction winkelsentrum en 100 m vanaf die Gimmies-sportgronde. Dis ook slegs 1 km vanaf Noordwes-Universiteit se kampus.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 268 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anri O
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik. Jaaaaaa, vreeslik lekker !
Nov 2025
Laubscher V
Gesin met tieners
5.0
Stunning and friendly. The staff are very friendly and helpful. They clean the rooms every day, and you also get coffee, tea, etc. dail...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Brigite D
5.0
Stunning, veilig, rustig. Pragtige plek, die personeel was great en baie vriendelik. Baie veilig. Sal definitief weer gaan en hulle na enige iemand to...
Sien meer
Okt 2025
Menitsa D
Gesin met tieners
5.0
Heerlike kamer, baie skoon, mooi omgewing. Sal beslis weer daar bly. Sien sterre.
Sep 2025
Rudolph F
5.0
Wonderlik gewees. Ek bly altyd by Opstal Gasteplaas as ek in Potchefstroom moet kom woon, en ek sal weer in die toekoms. Ek bly altyd baie lekker, die...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 533

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Opstal Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thabo Mbeki Drive, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALFO5O6byNEbuggF3j1Tbf7LBkLkmzMg5u0iACuecAOGJSISrno?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 268 5 1 5 Thabo Mbeki Drive Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.682342491184 27.102345386679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang