+23
Selfsorg in Kaapstad Middestad

Opulent Studio Apartment

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Des 2025 tot 15 Des 2025.
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 57 Heerengracht Street, The Onyx, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Opulent Studio Apartment is 'n kontemporêre ateljee in die Onyx Hotel in Kaapstad. Hierdie eiendom bied die ideale omgewing vir alleenreisigers of paartjies wat 'n stylvolle en gemaklike basis soek.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Daar is 'n toegewyde werkstasie, 'n etenstafel vir 2, en 'n sitarea wat met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv en Netflix gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste sal toegang hê tot al die geriewe van die hotel, insluitend die kroeg, gimnasium, spa en restaurante op die perseel. Geleë in die hartjie van die stad, gaste is net 'n hanetreetjie weg van van die beste restaurante en kafees in Kaapstad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste

Ligging

  • 57 Heerengracht Street, The Onyx, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
20% AF
R 4 000 R 3 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 000
20% AF
R 4 000 R 3 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 000
20% AF
R 4 000 R 3 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

57 Heerengracht Street, The Onyx, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA116bab8693daa9b5e1508309ed3584cc1a5be371f078e7f8ede7642476f6cd1a5a8de5f0b999096c91219f61e261880fb98a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 200 per nag (plek vir 2) 57 Heerengracht Street The Onyx 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.917419822443 18.427021789549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang