LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30 | LekkeSlaap
+17

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir OR Tambo Self Catering Apartments Unit 30
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Ben V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Luukse bederf!

Dave en Delene was voortreflike gasheer en gasvrou. Hulle was altyd beskikbaar vir navrae. Die blyplek is pragtig en ideaal geleë. Almal in die veilige kompleks, van die hekwagte tot die dame wat die woonstel gediens het was hoflik en vriendelik. Ons het enkele aanbevelings oor verbeteringe aan kombuisgereedskap reeds aan Dave deurgegee.

Moller V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moller V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en modern, baie rustig gebly en die kompleks is veilig en baie stil.

Terugvoering was spoedig en baie professioneel, het sommer tuis gevoel.

Vanaf R1 650
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 650
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-straat 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsnn0cALJmLuURpm1wE5cSoxbZdzX1rRWvjXfUryZlwKpasFq3l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 650  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 97 Viewpoint Street Bardene 1469 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.175335751901 28.257760936293
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!