Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Dave And Delene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 24

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerhardus V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die verblyf is baie skoon en sekuriteit is uitstekend. Sal weer daar oornag as ek familie by lughawe gaan haal en dit te laat is om terug te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 se terugvoer

Hi Gerhardus, dankie dat u by The Willows kom bly het. Ons sien uit om julle weer gou hier te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Anthony S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons verblyf was wonderlik. Kan nie dink dit is in die middle van 'n besig stad. Verras oor die wasmasjien, was 'n plus vir ons. Net een ding: coasters vir die houttafels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 se terugvoer

Hi Anthony, dankie dat u by The Willows kom bly het. Ons hoop om julle weer gou hier te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Hermann F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermann F
Gesin met tieners

Lekker en veilig.

Geen probleme of klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 se terugvoer

Hi Hermann, dankie dat u by The Willows kom bly het. Ons sien uit om julle weer gou hier te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Dave H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat

We found the unit acceptable with the exception of indeterminate water pressure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 se terugvoer

Hi Dave. Thank you for staying at The Willows.
We were experiencing water pressure issues from the local municipality during your stay, but this has since been resolved.
Hope we see you back here again soon.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Mariette D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette D
Gesin met tieners

Kort besoek aan familie in Gauteng.

Ons woonstel was heel skoon by aankoms. Die eienaar het 2 keer ons huis skoongemaak tydens ons verblyf. Ons was goed voor die tyd ingelig waar ons die sleutels kan ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 se terugvoer

Hi Mariette. Dankie dat u by The Willows kom bly het. Ons sien uit om julle weer gou hier te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Jaco U - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco U
Saam met vriende

Baie netjies en toegeruste woonstelle.

Die braaiplek is net te klein. Ons moes wag dat ander mense eers klaar gebraai het en toe kon ons braai. Die mense ná ons het ons kole gebruik om te braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 se terugvoer

Hello Jaco,
Dankie dat u by ons kom bly het.
Ons het nou 2 ekstra braaiplekke ingesit en 'n pragtige nuwe dek wat oor die water uitgaan.
Ons sien uit om julle weer hier te sien in die toekoms.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Elize S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S
Gesin met tieners

Baie dankie vir rustige en skoon blyplek.

Aanbeveling van eetplek was ongelooflik lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 se terugvoer

Hi Elize. Baie dankie dat u by ons gebly het. Ek is bly u het die restaurant geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Lynne E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne E

Was vriendelik ontvang en verblyf was baie lekker. Planne was gemaak om van ons gaste op die nippertjie te akkommodeer. Baie dankie.

Dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38 se terugvoer

Hi Lynne. Baai dankie dat u by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 38
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfWkjADWsW2ZVd5ZYwHZ6ZR23dFfrtBM6lYRLjqt73IeKPz7I0r?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175107735366 28.25781184425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem