OR Tambo Self Catering Apartments Unit 81
Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpointweg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 020 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 81 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.
Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n privaat balkon, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort en wasbak.
Die kombuis het al die nodige toerusting om kos mee te kook asook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.
Die kompleks is ommuur en bied 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek vir voertuie. Die gimnasium, braai-area en swembad op die perseel is beskikbaar vir gaste se gebruik teen geen ekstra koste. Die kompleks is ook ideaal geleë naby die Oos-Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander geriewe en besienswaardighede binne 'n radius van 10 km. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood Konferensiesentrum.
Slaapplek
’n Bespreking by OR Tambo Self Catering Apartments Unit 81 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Dave & Delene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Viewpointweg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
Sien meer verblyf in Bartlett Boksburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpointweg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom