OR Tambo Self Catering Apartments Unit 82
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 28 Des 2020 tot 31 Jan 2021.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1462, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (vir 4 persone)
Beskrywing
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 82 bied 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg naby Johannesburg. Die kompleks is minder as 10 km vanaf die O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dié woonstel is op die eerste verdieping en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, handstort, wasbak en 'n toilet. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met die nodige toegerus om etes voor te berei en daar is ook 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n tafel met 4 stoele en die sitkamer het 'n TV met DStv. Die eenheid het ook gratis WiFi.
Die kompleks is omhein en bied 24 uur-sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie. Daar is 'n fiksheidkamer, klubhuis, braai-area en swembad op die perseel wat gaste gratis kan gebruik. Die kompleks is naby die East Rand-winkelsentrum, Wild Waters Park, Emperors Palace en ander besienswaardighede en doendinge in 'n 10 km-radius. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood Konferensiesentrum.
Slaapplek
’n Bespreking by OR Tambo Self Catering Apartments Unit 82 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1462, Gauteng
Sien meer verblyf in Bartlett Impala Park Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1462, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom