Orange Grove Delportshoop Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R3 225 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Orange Grove Longlands Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n werkende wyn- en olyfplaas in die hartjie van Robertson se vallei van wyn en rose. Dit is omring deur 'n olyfboord en natuurlike fynbos, en bied panoramiese uitsigte oor die omliggende olyfboorde, wingerde, en op die berge en valleie.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Elke slaapkamer het 'n kaggel en 'n badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog ook met 'n houtkaggel. 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, sitplek en pragtige uitsigte oor die plaas. Verder kan gaste in die plonspoel afkoel, en onderdakparkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 76
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Noree Valley Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap