Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Grove Longlands Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 225 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Orange Grove Longlands Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n werkende wyn- en olyfplaas in die hartjie van Robertson se vallei van wyn en rose. Dit is omring deur 'n olyfboord en natuurlike fynbos, en bied panoramiese uitsigte oor die omliggende olyfboorde, wingerde, en op die berge en valleie. Dit is perfek vir 'n romantiese wegbreek.

Dié dubbelverdiepingkothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer op die boonste verdieping 2 enkelbeddens vir kinders het. Elke badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en spog ook met 'n houtkaggel. 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai, sitplek en pragtige uitsigte oor die plaas. Verder kan gaste in die swembad afkoel, en onderdakparkeerplek word voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Carlos Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 225
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 225
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7782c3c120f292de32a8653faac82e938a7193845a001f6f512dd5dd5d4389360005dc24f09c4ab8df0789c15727f53d26e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 225 per nag (plek vir 4) Noree Road Orange Grove Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74246914669 19.788988233135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem