Orange Grove Mosesberg Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R2 024 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Orange Grove Mosesberg Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n werkende wyn- en olyfplaas in die hartjie van Robertson se vallei van wyn en rose. Die kothuis lê hoog op 'n rand en word deur 'n olyfboord en natuurlike fynbos omring. Dit spog met panoramiese uitsigte oor die omliggende olyfboorde, wingerde, berge en valleie en is die ideale romantiese wegbreekplek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n ruim instapstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en spog ook met 'n houtkaggel. Verder is daar 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n stoep met 'n plonspoel wat 'n uitsig oor die wingerde, olyfboorde en op die berge het. Hierdie eenheid het ook 'n ingeboude onderdakbraai-area en onderdakparkeerplek in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 76
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Noree Valley Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap