- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N6, Aliwal-Noord, 9750, Vrystaat
- Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Orangia Game Lodge is 'n kort entjie se ry vanaf die klein dorpie, Aliwal-Noord, aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dié lodge is in die middel van 'n vrugbare plattelandse streek en Aliwal-Noord spog met 2 warmwaterbronne met hoë konsentrasies mineraalgas, asook verskeie geskiedkundige besienswaardighede en natuurreservate.
Die lodge bied verblyf is 3 dubbelkamers óf 'n gesinskamer en is ideaal vir paartjies, sakereisigers en families wat wil oorbly. Die dubbelkamers het elk slaapplek vir 2 gaste en die gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste. Die kamers het gratis WiFi en het elk 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 'n buite eet-area. Veilige parkeerplek is op die plaas beskikbaar.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Emmerentia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 118
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- N6, Aliwal-Noord, 9750, Vrystaat
- Gaste dink Orangia Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aliwal-Noord Vrystaat
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N6, Aliwal-Noord, 9750, Vrystaat