LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+112
Selfsorg in Fouriesburg

Oranje Guest FarmPrime picks icon.

Prime picks icon.

  • 76 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Oranje Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Oranje Guest Farm is 'n werkende plaas tussen die pragtige berge van die Oos-Vrystaat, naby die Lesotho-grens. Dit is die ideale bestemming vir 'n wegbreek, 'n troue of 'n spesiale geleentheid in 'n vallei met die Malutiberge aan die een kant en die Rooiberge aan die ander kant.

Verblyf word in verskeie kamers en chalets gebied, wat 2 tot 6 gaste en kinders in elk kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en WiFi. Die hoofkamers het 'n TV met DStv en sommige kamers en chalets het 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- ne koffiemaakgeriewe. Die groter chalets, wittebrood-suite en die luukse eenhede het volledig toegeruste kombuise. Die bruidsuite het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Daar is ook trou- en konferensiegeriewe wat tot 200 gaste kan akkommodeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Skoonmaakdiens
Konferensiegeriewe
Visvang
Perdry
Swem

Kamers

Luukse kamers Hansman
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie luukse eenhede het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en ’n uitrol-slaapbank vir 1 of 2 kinders. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met ’n stort of bad, wasbak en toilet. Daar is ’n kombuisie met ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer lei na 'n stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luuke Kamer Nelie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse Kamer Jannie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Die kamer het 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinskamer Adinie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesinskamer is buite die hoofhuis en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Gesinseenhede Laura
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die gesinseenhede is buite die hoofhuis en het elk 3 enkelbeddens of ’n dubbelbed en 1 enkelbed. Elke eenheid het ’n en suite-badkamer met ’n stort of bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Bruidskamer - Loucharl
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die luukse bruidskamer is apart van die hoofhuis en het sy eie stoep. Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en komplimentêre toiletware. Ontbyt is ingesluit by die tarief. Die kamer het 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse chalet Michael
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie luukse chalet het ’n dubbelbed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ’n slaapbank vir 2 kinders en die eenheid het ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ’n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse Eenslaapkamer-chalet - Christel
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die chalet het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort. Die chalet het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

2 x Kinderbank vir 1

Luukse Eenslaapkamer-chalet - Makena

Luukse Eenslaapkamer-chalet - Mona

Luukse Eenslaapkamer-chalet - Rene

Wittebroodsuite
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die wittebroodsuite is apart van die ander chalets met ’n privaat stoep. Daar is ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort, sowel as gratis toiletware. Daar is ook ’n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse eenheid
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 aparte slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs die kamer.

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse tweeslaapkamer-chalet Simone
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie luukse chalet beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en die ander slaapkamer het ’n dubbelbed. Van die beddens kan op versoek in enkelbeddens omskep word. ’n En suite-badkamer met ’n bad of stort is beskikbaar vir elke slaapkamer. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Luukse Tweeslaapkamer-chalet - Laurine
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die chalet het 2 en suite-slaapkamers en 'n gedeelde kombuisarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens. Die badkamers het storte. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Luuke Tweeslaapkamer-chalet - Elsabe

Luukse Tweeslaapkamer-chalet - Johan

Luukse Eenslaapkamer-chalet - Gilly
Vanaf
Vanaf R1 480
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die chalet het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook 'n slaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort. Die chalet het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 324 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cornelius M
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons het lekker gerus. Geriewe baie goed en pragtige landskap!
Sep 2026
Michele S
Saam met vriende
5.0
Lovely. Beautiful scenery, great view from the cottage - would sit there and watch for hours! Clean and modern interior.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Martin V
5.0
Pragtige omgewing, goed toegeruste eenhede en vriendelike personeel. Oranje Gasteplaas is goed geleë naby die grootpad. Die omgewing is asemrowend en ...
Sien meer
Aug 2026
Monica M
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig rustig. Baie rustig, netjies en nie ver van Clarens af nie.
Jul 2026
Celia N
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut perfek. Alles was uiters professioneel en presies wat ons verwag het.
Jul 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 324 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Cornelius M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Uitstekend. Ons het lekker gerus. Geriewe baie goed en pragtige landskap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

Lovely. Beautiful scenery, great view from the cottage - would sit there and watch for hours! Clean and modern interior.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
1 nag
5.0
Aug 2026

Pragtige omgewing, goed toegeruste eenhede en vriendelike personeel. Oranje Gasteplaas is goed geleë naby die grootpad. Die omgewing is asemrowend en die rustigheid aansteeklik. Ons kamers was baie goed toegerus en gerieflik. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Pragtig rustig. Baie rustig, netjies en nie ver van Clarens af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Absoluut perfek. Alles was uiters professioneel en presies wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avhatakali R
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Relaxing. We were so comfortable and the place is amazing. We will come back in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé S
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Ons het in Laurine tuisgegaan, dit was baie netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer teruggaan. Daar was ongelukkig nie bordspeletjies/kaarte, vuurhoutjies/lighter, 'n broodmes en skerp steakmesse nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester K
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Sien sterre, sal weer hier tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

We had a wonderful time and would love to visit again. The views are breathtakin. We had a wonderful time and would love to visit again. The views are breathtaking and we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uit die kop uit. Harts plek. Baie lekker. 2de keer en sal beslis weer kom. 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

MONA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 331

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Oranje Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 17:00
Uitklok Voor 10:00
Luukse kamers Hansman
Selfsorg
Luuke Kamer Nelie
Selfsorg
Luukse Kamer Jannie
Selfsorg
Gesinskamer Adinie
Selfsorg
Gesinseenhede Laura
Selfsorg
Bruidskamer - Loucharl
Slegs verblyf
Luukse chalet Michael
Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe. Hierdie geriewe sluit ’n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Luukse Eenslaapkamer-chalet - Christel
Selfsorg
Luukse Eenslaapkamer-chalet - Makena
Selfsorg
Luukse Eenslaapkamer-chalet - Mona
Selfsorg
Luukse Eenslaapkamer-chalet - Rene
Selfsorg
Wittebroodsuite
Selfsorg
Luukse eenheid
Slegs die kamer.
Luukse tweeslaapkamer-chalet Simone
Selfsorg.
Luukse Tweeslaapkamer-chalet - Laurine
Selfsorg
Luuke Tweeslaapkamer-chalet - Elsabe
Selfsorg
Luukse Tweeslaapkamer-chalet - Johan
Selfsorg
Luukse Eenslaapkamer-chalet - Gilly
Selfsorg

Let asb. op dat 'n grondpad van 500 m na die instansie lei. Die pad is in 'n goeie toestand en geskik vir enige voertuig.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Oranje Farm, Fouriesburg, 9725, Vrystaat

Sien kaart
  • 76 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfef1332f33d49b480e44bd3c2d1341753de2a86642578db44b2ec986d63f971c0e58a2af0227050aab23a0397b14e60662f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 324 5 1 5 Oranje Farm Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.650656021473 28.336164951324