Opsomming van Resensie
Marius V - Feb 2021
Gemiddeld
Ongelooflik mooi en skoon. Baie goeie diens en waarde vir geld.
Letitia A - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlike rusplek, pragtige omgewing, vriendelike en behulpsame personeel.
Hennie V - Jan 2021
Gemiddeld
Baie mooi en rustig.
Vuyiswa R - Jan 2021
Gemiddeld
Amazing place. We loved it as a family.
Eloize V - Jan 2021
Gemiddeld
Baie rustig en netjies.
Adanna V - Des 2020
Gemiddeld
Pragtige plek met baie mooi en gerieflike akkommodasie.
Pierre G - Des 2020
Gemiddeld
Rustig, lekker kuier en ontspan.
Gerda V - Des 2020
Gemiddeld
We made special memories in a beautiful environment.
Desire E - Nov 2020
Gemiddeld
Wonderlik
Rachel H - Okt 2020
Gemiddeld
Baie vriendelik en rustig, baie netjies
Oranje Guest Farm's terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie Rachel. Ons is so bevoorreg om julle as vriende van Oranje te he al was daar 'n paar goedjies wat nie in plek was met julle laaste besoek nie. Ons vind nog ons voete met die nuwe aanbouings en vra verskoning vir ongerief wat julle moes verduur.
Hoop ons kan volgende jaar spog met goeie diens en als wat seepglad verloop as ons meer gewoond is aan die amper 3 x meer akkommodasie as wat ons gehad het.
Susan F - Sep 2020
Gemiddeld
Pragtige plek in pragtige omgewing. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer kom kuier.
Wessel V - Feb 2020
Gemiddeld
Die omgewing is pragtig. Baie rustig.
Lees meerOranje Guest Farm's terugvoer
Beste Gaste
Ek is baie jammer oor die negatiewe gevoel wat u teenoor ons gastehuis ontwikkel het.
Meeste van ons gaste kom hiernatoe om weg te kom van stadsgewoel of die gejaagde lewe. Daarom dat ons dit ook in 'n selfsorg gastehuis omskep het waar u rustig op u eie tyd die plaaslewe kan geniet terwyl ons kantoor tussen die kamers gelee is vir enige navrae of behoeftes wat u wil bespreek.
Ek het self elke dag vir u gegroet as ons u op die stoepe gewaar, ek het ook gehoor hoe die vakman vir u groet en vra of u lekker kuier toe hy by u verbystap. Mevrou het gese dat sy heerlik in die koel aandlug sit en brei donderdag aand op die stoep en dit baie geniet, so ek is regtig jammer dat u voel u is afgeskeep. Die eienaar woon nie op die perseel nie en sien dus selde die gaste wat hier oornag.
Onthou gerus in die vervolg dat u welkom is om enige tyd die kantoor te nader as iets nie na u sin is nie, ons sou met liefde saam met u koffie gedrink en gesels het as ons geweet het dat die behoefte daarvoor bestaan.
GRoete
Bestuur Oranje Gasteplaas
Gustav M - Jan 2020
Gemiddeld
Ongelooflike bestemming en absolute waarde vir geld.
Oranje Guest Farm's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie.
Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste die pragtige natuurskoon in hierdie deel van die wereld kon waardeer.
.
Aantje K - Jan 2020
Gemiddeld
Aangenaam en weer ook lekker na die reën!
Dirk T - Des 2019
Gemiddeld
Baie positiewe ervaring.
Marietjie D - Des 2019
Gemiddeld
Dit was heerlik rustig.
Jaco G - Nov 2019
Gemiddeld
Baie netjiese, rustige plek om te bly.
Mabhat K - Okt 2019
Gemiddeld
Was amazing staying there.
Andre S - Sep 2019
Gemiddeld
Baie mooi omgewing.
Rachel H - Jul 2019
Gemiddeld
Asemrowend mooi, skoon, netjies, gaan elke jaar terug vir die wonderlike ervaring.
Carinda S - Jul 2019
Gemiddeld
Pragtige gasteplaas en lieflike kamers, sal beslis weer soontoe gaan.
Wilmé F - Jun 2019
Gemiddeld
Netjies, rustig en baie mooi.
Ruanette K - Jan 2019
Gemiddeld
Landelik en luuks.
Lees meerJohan M - Jan 2019
Gemiddeld
Pragtige gasteplaas met puik geriewe.
Marie C - Jan 2019
Gemiddeld
Standaard besigheidsbedryf en dis al.
Aantje K - Des 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
Amanda O - Des 2018
Gemiddeld
Baie lekker en gerieflik.
Pieter W - Des 2018
Gemiddeld
Dit was lekker gewees.
Jan V - Nov 2018
Gemiddeld
Ek was baie gasvry ontvang en sal weer daar gaan bly.
Lees meerTrudie P - Nov 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Maryke V - Nov 2018
Gemiddeld
Rustigheid en kos vir die siel.
Phillip H - Jul 2018
Gemiddeld
Spesiaal.
Nols C - Jul 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld en sentraal geleë.
Elma B - Jul 2018
Gemiddeld
Baie dankie vir jul vriendelike ontvangs en uitstekende verblyf en die ekstra myl wat geloop is om ons verblyf gemaklik en gerieflik te maak.
Chiquita G - Jul 2018
Gemiddeld
Lovely setting.
Hein G - Jun 2018
Gemiddeld
Netjies, vriendelike mense, altyd bereid om te help.
Megan B - Mei 2018
Gemiddeld
Beautiful location
Oranje Guest Farm's terugvoer
Thank you for the nice review, we really try to keep everybody happy.
Martie O - Mei 2018
Gemiddeld
Rustig en skoon.
Tinka V - Apr 2018
Gemiddeld
Very comfortable and superb accommodation.
Chris D - Feb 2018
Gemiddeld
Perfek.
Johan D - Jan 2018
Gemiddeld
Baie rustig.
Tunille P - Jan 2018
Gemiddeld
Pragtig en netjies.
Rouxna H - Jan 2018
Gemiddeld
Die omgewing is bitter mooi en die kamers is ruim en goed ingerig.
Maria B - Nov 2017
Gemiddeld
Fantasties!
Angus F - Nov 2017
Gemiddeld
Teleurstellend! Ontvangs was toe en ons moes die nommer op die deur twee keer bel. Na 29 min wag het iemand ons kom help.
Lees meerZaney J - Nov 2017
Gemiddeld
Rus vir my siel.
Lees meerOranje Guest Farm's terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde, ons probeer regtig hard om 'n rustige skoon atmosfeer vir ons gaste te skep.
Bly julle kon 'n bietjie ontspan in hierdie pragtige deel van die wereld
Groete
Henning L - Nov 2017
Gemiddeld
Ons het 'n wonderlike naweek gehad op hierdie indrukwekkend plaas.
Oranje Guest Farm's terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons poog regtig om gaste 'n veilige wegbreek te bied na 'n rustige, skoon en versorgde omgewing.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete,
Elsa
Peet B - Nov 2017
Gemiddeld
Rustige verblyf.
Mantwa M - Nov 2017
Gemiddeld
I'm out of words... The place is wow.
Oranje Guest Farm's terugvoer
Thank you for the kind words, you are always welcome to come "recharge" on Oranje
Regards.
Reon E - Nov 2017
Gemiddeld
Baie mooi, skoon en gerieflik.
Marieta K - Okt 2017
Gemiddeld
Blown away by the location, service and accommodation.
Oranje Guest Farm's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, julle is altyd welkom om bietjie te kom rus op Oranje
Groete.
Tiaan W - Sep 2017
Gemiddeld
Die gasteplaas skep 'n regte plaasomgewing.
Piet - Sep 2017
Gemiddeld
Pragtige omgewing en netjiese verblyf.
Oranje Guest Farm's terugvoer
Baie dankie, ons waardeer die positiewe terugvoering.
Ons hoop om u weer te sien.
Groete
Oranje
Bianca J - Aug 2017
Gemiddeld
Oranje Gaste Plaas is rustig en vreeslik mooi! Beslis waarde vir jou geld. Hulle sien my gou weer.
Renier J - Aug 2017
Gemiddeld
Na 'n lang dag op die pad sou mens meer verwag het.
Lees meerOranje Guest Farm's terugvoer
Ek is regtig jammer dat u ervaring nie so positief was soos meeste van ons ander gaste nie. Soos u self genoem het is dit 'n selfsorg gastehuis, wat meen dat jy jou etes self kan voorberei, en dit nie ingesluit is by die prys nie. Ontbyt en ander etes is egter beskikbaar op vooraf bespreking soos ons adverteer. Aangesien dit 'n geskiedkundige Gasteplaas is wat die familie sentimente probeer behou is van die oorspronklike wasbakke en baddens in ons badkamers gebruik, vandaar die "etched" voorkoms, maar soos u genoem het skoon en netjies. n Gastehuis is 'n redelike voltydse werk en die eienaar kan ongelukkig nie permanent hier wees om gaste te ontvang nie, daarom dat ons dames in skofte werk in die kantoor om seker te maak dat almal wel deur 'n vriendelik gesig ontvang word.
Ons probeer egter hard om al ons gaste gelukkig te hou en vra nogmaals onverskoning as u enige ongerief ervaar het, dit is verseker nie hoe ons dit wil hê nie
Groete
Elsa
Izak D - Aug 2017
Gemiddeld
Stylvol, luuks en gemaklik. Vriendelike personeel.
Oranje Guest Farm's terugvoer
Beste Izak,
Dankie vir die positiewe terugvoer, hoop ons kan u weer in die toekoms akkommodeer.
Groete,
Oranje Gasteplaas
Cjh B - Jul 2017
Gemiddeld
Great unit with beautiful scenery.
Evert B - Jul 2017
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld, baie skoon en netjies, alles smaakvol versorg, afdak vir voertuig.
Ineke J - Jul 2017
Gemiddeld
Ons het heerlik gebly. Pragtige plaas met rustige atmosfeer. Billik geprys.
Pieter D - Jul 2017
Gemiddeld
Panoramiese uitsig op spoggerige gasteplaas.
Riana K - Jul 2017
Gemiddeld
Ongelooflik rustig.
Oranje Guest Farm's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, julle is altyd welkom op Oranje Guest Farm.
Groete,
Elsa
Bertha F - Jul 2017
Gemiddeld
Baie Goed! Diens was uitstekend.
Oranje Guest Farm's terugvoer
Dankie Bertha, ons is baie bly julle het lekker gekuier in die koue.
Groete,
Elsa
Theo O - Jul 2017
Gemiddeld
Baie mooi omgewing pragtige plek skoon en netjies, kamer goed uiteengesit, gemaklike area om kamers en onderdak parkering.
Lees meerOranje Guest Farm's terugvoer
Dankie Theo vir die goeie raad, ons sal verseker aandag skenk daaraan.
Groete,
Elsa
Pietersen J - Jul 2017
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Oranje Guest Farm's terugvoer
Dankie Johan, ons is baie bly dat julle lekker kon ontspan in die koue.
Groete,
Elsa
Pieter B - Jun 2017
Gemiddeld
Baie lekker warm gevoel.
Oranje Guest Farm's terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons geniet dit vreeslik om mense so bietjie te bederf met stilte en saligheid in hierdie mooi wereld.
Liza G - Jun 2017
Gemiddeld
Naby Clarens, plaas is pragtig.
Isabel V - Mei 2017
Gemiddeld
Rustig, netjies, skoon, perfek!
Oranje Guest Farm's terugvoer
Baie dankie vir mooi woorde, ons probeer regtig dit bereik wat julle ervaar het.
Groete
Elsa
Johan R - Mei 2017
Gemiddeld
Kyk die sterre.
Mariska H - Apr 2017
Gemiddeld
Lekkerste wegbreek saam met familie en kinders.
Martha B - Feb 2017
Gemiddeld
Gemaklik, pragtige omgewing en vriendelike personeel.
Estie V - Jan 2017
Gemiddeld
Baie baie dankie vir gasvryheid!
Alwina G - Jan 2017
Gemiddeld
Stil, rustige omgewing en natuurskoon baie waardeer.
Cecily E - Jan 2017
Gemiddeld
Absolute paradys op aarde!
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Absolute paradise on earth!
Our stay was out of this world - wonderful accommodation, surrounded by the most beautiful scenery. Will definitely recommend Orange Farm Guest Farm!
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
William V - Jan 2017
Gemiddeld
Ek het 'n baie aangename verblyf gehad.
Juandre V - Jan 2017
Gemiddeld
Perfekte plek!
Mariska B - Des 2016
Gemiddeld
Baie goeie diens, uitstekende ligging, pragtige uitsig. Onverbeterlik.
Marian S - Des 2016
Gemiddeld
Rus vir die siel met die mooiste uitsig vanaf die stoep.
Chazelle E - Nov 2016
Gemiddeld
Baie lekker.
Amanda L - Nov 2016
Gemiddeld
Alles was absoluut fantasties! Ons kom sommer gou weer.
Sue V - Okt 2016
Gemiddeld
Baie mooi uitsig, skoon kamer en flinke diens. Goed geleë, naby al die plekke van belang. Kos was smaaklik wat ons bestel het: was na kamer gebring.
Elsie B - Okt 2016
Gemiddeld
Ongelooflike plek!
Johan M - Okt 2016
Gemiddeld
Manjifiek.
Ina R - Okt 2016
Gemiddeld
Fantastiese plekkie, vriendelike diens, en great kos.
Cheryl S - Sep 2016
Gemiddeld
Absolutely awesome.
Zelda B - Aug 2016
Gemiddeld
Fantasties!
Cheryl K - Aug 2016
Gemiddeld
All the comforts of home, combined with friendly service and great value-for-money.
Ronel F - Aug 2016
Gemiddeld
Pragtige akkommodasie, netjies, skoon en luuks.
Naledi M - Aug 2016
Gemiddeld
They exceeded my expectations!
Deon V - Jul 2016
Gemiddeld
Baie rustig.
Carl V - Jul 2016
Gemiddeld
Hierdie plek is die rustigheid vanself.
Gerhard N - Jun 2016
Gemiddeld
Rustige wegbreek van alles af.
Daniel S - Mei 2016
Gemiddeld
Die verblyf was goed.
Pieter V - Mrt 2016
Gemiddeld
Wonderlike rustigheid.
Sophia G - Mrt 2016
Gemiddeld
Verblyf was baie ontspannend en waarlik die reis van Gauteng die moeite werd.
Natalie F - Mrt 2016
Gemiddeld
Peaceful stay in beautiful location.
Lees meerJj B - Feb 2016
Gemiddeld
Rustig!
Nolene A - Jan 2016
Gemiddeld
Baie gemaklik en mooi skoon!
Amanda B - Jan 2016
Gemiddeld
Voldoende.
Elize J - Jan 2016
Gemiddeld
Heerlike verblyf in die pragtige en rustige natuur.
Lees meerAndre J - Jul 2015
Gemiddeld
Oranje Guest Farm is pragtig!
Johannes S - Jul 2015
Gemiddeld
Baie lekker gekuier sal enige tyd weer gebruik maak van Oranje Guest Farm.
Heidi S - Mei 2015
Gemiddeld
Beautiful surrounds and lovely clean and comfortable stay!
Francois D - Apr 2015
Gemiddeld
Wat 'n heerlike bederf om by Oranje Gasteplaas te oornag!
Marie-louise B - Apr 2015
Gemiddeld
Ons verblyf was ongelooflik lekker gewees en ons het die baie geniet.
Lees meerLou P - Feb 2015
Gemiddeld
Aangenaam en rustig.
Androula K - Nov 2014
Gemiddeld
I thoroughly enjoyed the weekend.
Maggie B - Nov 2014
Gemiddeld
Rustige atmosfeer. Net wat ons nodig gehad het!
Eben B - Nov 2014
Gemiddeld
Lekke naweek-verblyf!
Elsabe F - Nov 2014
Gemiddeld
Die kamer is pragtig met genoeg koffie, tee en beskuit ook!
Paul L - Jul 2014
Gemiddeld
Will use Oranje Guest Farm again
Christa B - Jul 2014
Gemiddeld
Dit was heerlik, net te kort!
Debbie B - Jul 2014
Gemiddeld
Lekke!
Annalize V - Jul 2014
Gemiddeld
Puik!
Pieter V - Mei 2014
Gemiddeld
Awesome! Heerlik! Rustig! Julle sien ons beslis weer!
Ria V - Mei 2014
Gemiddeld
Ongelooflik lekker en rustig.
Amanda Z - Apr 2014
Gemiddeld
Dit was ongelooflik lekker gewees.
Carmen M - Jun 2013
Gemiddeld
Pragtige rusplekkie in die mees asemrowendste area
Monja N - Jun 2013
Gemiddeld
Heerlike ligging maar bied nie al die aktiwiteite wat adverteer word nie
Petri B - Mei 2013
Gemiddeld
Stunning place!
Elfrie S - Apr 2013
Gemiddeld
Rustige, pragtige omgewing met warm vriendelike ontvangs en diens.