Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oranjezicht Gaste Akkommodasie

Luukse Woonstel 402
Vanaf
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel is ideaal vir ’n paartjie. Dit beskik oor 1 slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet. Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, mikrogolf, dubbelyskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ’n wasmasjien. Die sitarea het ’n Slim-TV met sekere DStv-kanale en lei na ’n balkon met ’n uitsig oor die Oranjerivier en die area. Die woonstel het lugversorging en gratis, onbeperkte WiFi. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Die Oranjezicht-gebou het ’n hysbak, maar let asb. daarop dat dele van die woonstel via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoedlyn op die derde verdieping wat op gaste se eie risiko gebruik kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Eenheid 401
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, ’n TV en ’n en suite-badkamer met ’n stort en ’n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en maak gebruik van ’n aparte badkamer met ’n stort en ’n toilet. Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolf, dubbelyskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook ’n wasmasjien. Die sitarea het ’n Slim-TV met sekere DStv-kanale en lei na ’n balkon met ’n uitsig oor die Oranjerivier en die area. Die woonstel het lugversorging en gratis, onbeperkte WiFi. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Die Oranjezicht-gebou het ’n hysbak, maar let asb. daarop dat dele van die woonstel via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoedlyn op die derde verdieping wat op gaste se eie risiko gebruik kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dakwoonstel
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim woonstel is op die dak en bied slaapplek aan 6 gaste en spog met ’n lieflike uitsig oor die Oranjerivier en die area van die balkon af. Die woonstel het lugversorging en beskik oor 3 en suite-slaapkamers met TV's. Die hoofslaapkamer lei na ’n balkon en het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad en ’n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en die en suite-badkamer het ’n stort en ’n toilet. Een van die kamers lei na die balkon. Die oopplan-kombuis is met ’n gasplaat, oond, mikrogolf, dubbelyskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en ’n wasmasjien. Die woonstel het ’n binnebraai-area. Die sitarea het ’n Slim-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het ook ’n studeerarea. Gratis, onbeperkte WiFi word verskaf. Veilige kelderparkeerplek word voorsien. Ongelukkig word kinders onder 12 nie in die Dakwoonstel toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls


Die Oranjezicht-gebou het ’n hysbak, maar let asb. daarop dat dele van die woonstel via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Daar is ’n wasgoedlyn op die derde verdieping wat op gaste se eie risiko gebruik kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 40, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41956372d9665d9d34def7a56a86f32c6ca790b2f625304240f5dbdb54d4fcc174b2c50a1b937ad13d6a97559d039709b44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 40 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.4573744 21.2481268
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem