Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oranjezicht Gaste Akkommodasie

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 15 resensies vir Oranjezicht Gaste Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hanneke C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneke C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Your hospitality was a great experience.

Oranjezicht is one of the best guesthouses I have ever visited. It feels like you are visiting your best friend. From chocolates on the pillow.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elouise K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elouise K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so gemaklik en lekker gebly. Kan dit hoogs aanbeveel.

Die flat was baie skoon en netjies en heerlik koel. Dit was 'n baie goeie ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oranjezicht Gaste Akkommodasie se terugvoer

Ons is bly julle verblyf was gemaklik.
Hoop om julle weer te huisves.

Oranjezicht Gaste Akkommodasie
Anthony K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony K
Gesin met tieners

Even better than the description!

Well, this was an excellent start to our trip! We had booked the overnight in Upington en route to the Kgalagadi. The apartment was just amazing, wonderful location, excellent views, fantastic facilities and just an awesome start! So good in fact, that our teenage daughter and her friend wanted to stay even longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met vriende

Fantastic.

Luukse op sy beste, als wat jy nodig het om dit te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizell J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizell J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik, baie goeie uitsig.

Dit was baie lekker, plekkie is baie mooi, netjies met goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, mooiste uitsig en naby als.

Ons het so lekker gebly. Sal vir seker weer daar bly vir ons volgende kuier. Dis naby als. Als was skoon, ruim en Ilse was net 'n oproep weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagstop vir afspraak die volgende more in Upington.

Dit is 'n pragtige woonstel met 'n uitstekende uitsig oor die rivier. Baie baie netjies en alles wat jy nodig het, is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Enkelreisiger

Uitstekende opsie in Upington.

Baie goeie diens, goed toegerus en mooi uitsig oor die Oranjerivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shouneez W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shouneez W
Besigheidsreis

Very comfortable.

Beautiful view and great quality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shouneez W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shouneez W
Besigheidsreis

Smart high quality accommodation.

The apartment caters for all your needs. The scenery is beautiful. Everything in the apartment is of the highest quality. The owner is really hospitable and helpful. They have a generator so no loadshedding.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chimoné M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chimoné M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verby asemrowend.

Bekostigbare kamer 402 laat toe dat die middelklas ook die elite-lewe kan proe. Ek is steeds opgewonde.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lianda C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse eenheid, uitstekend toegerus met 'n pragtige uitsig en elke gerief wat mens kan verlang, soos 'n Nespresso-masjien. Uitstekend.

Ons het die woonstel baie geniet en dadelik weer bespreek. Die woonstel is pragtig en mens voel werklik bederf. Daar is selfs 'n boekrak met lekkerlees boeke.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oranjezicht Gaste Akkommodasie se terugvoer

Ons is baie bly julle het lekker gebly Lianda. Julle was wonderlike gaste en ons verwelkom julle enige tyd terug.

Oranjezicht Gaste Akkommodasie
Hilary K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyf-ster verblyf.

Die ligging is uitstekend. Pragtige uitsig van rivier. Loop afstand van winkels. 100% vir net ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Goeie diens, verblyf puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oranjezicht Gaste Akkommodasie se terugvoer

Ons is bly julle was tevrede Nicholas. Ons verwelkom julle enige tyd terug.

Oranjezicht Gaste Akkommodasie
Cecilia G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verstommend.

Wat 'n mooi plek en dit kyk uit op die rivier. Kwaliteit van meubels, kombuistoerusting ens. van boonste gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oranjezicht Gaste Akkommodasie se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves! Hoop om julle gou weer te sien.

Oranjezicht Gaste Akkommodasie
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schroderstraat 40, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc41956372d9665d9d34def7a56a86f32c6ca790b2f625304240f5dbdb54d4fcc174b2c50a1b937ad13d6a97559d039709b44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 40 Schroder Street Upington 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.4573744 21.2481268