Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OrbanLife Lite Accommodation

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

DAWID Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 53

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 2 resensies vir OrbanLife Lite Accommodation
Netheid
3.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
2.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Maryke D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke D

Wonderful service.

Die eienaar het ons in kennis gestel dat die plek nie aircon het nie voor die tyd, maar ons het nie geweet dit sal so warm wees nie. Hy was so wonderlik gewees om uit sy pad te gaan en plan te maak om ons in een van die akommodasies te sit met aircon in nie net een keer nie, maar die tweede keer wat ons ook daar oor gelaap het. Die plek is baie skoon en netjies. Ons sal enige tyd weer daar bly. Ons wil net baie baie dankie sê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OrbanLife Lite Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, was net 'n plesier om mooi mense te akkommodeer!

OrbanLife Lite Accommodation
Rolien S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien S
Gesin met tieners

Baie basiese akkommodasie teen baie lae tarief.

Die prys dui op die kwaliteit akkommodasie. Daar is geen handdoeke of ander luukshede nie. Dun bedsprei op die bed wat beslis nie voldoende is vir winterkoue nie. Maar as jy die ekstratjies kan saambring en net 'n dak oor die kop soek vir een nag, is dit 'n opsie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

OrbanLife Lite Accommodation se terugvoer

Daar is wel handdoeke, ek weet nie hoekom u so beweer nie. Verder sê u self die prys dui op wat u kry. Dit is 'n lae begroting instansie, dis waar ons poog om die beste te bied vir die minste. Vir R200 per persoon per nag kan u nie ontbyt, lugversorging en DStv verwag nie. U kry wat u voor betaal. Ek gee wel aandag aan die komberse, 'n ekstra een word bygevoeg per bed. Dankie vir u terugvoer.
Ek het 'n meer hoer mark instansie, UrbanLife, as u weer sou oorbly in Keetmanshoop. Groete

OrbanLife Lite Accommodation
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8ste Laan, Keetmanshoop, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7daac8eab38cfea14cb77a96631c0288f3d9ca315d7aded7e23d096460c418d3f4b9c260b7d7bd25676811fe257cbdf5962?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 2 5 1 4 8th Avenue Keetmanshoop 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.573385 18.130768
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem