LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 68 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Orca House bied selfsorgverblyf in woonstelle met see-uitsigte. Dit is net 30 m van die strand af en in die hartjie van Yzerfontein. Orca House is die ideale wegbreekplekkie vir gaste wat wil wegkom van die gedruis van die stad.

Verblyf word in 2 woonstelle aangebied, naamlik Noord en Suid. Elke woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke woonstel het ook 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Elke woonstel bied ook WiFi-toegang, 'n espresso-koffiemasjien en 'n TV met sekere DStv-kanale. Elke woonstel het 'n buitebraai-area met sitplek.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rob G
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant. Awesome place to stay! Great location, great views! All one could ask for in a self-catering suite. The place to stay in Yst...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Ryno B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Was baie lekker gewees.
Mei 2026
Murray P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging en baie mooi plek. 5 ster! Baie, die plek is hoogs aanbeveelbaar. Sal terugkom en weer daar kom bly.
Apr 2026
Petronella S
Saam met lewensmaat
5.0
Delightfully relaxing with gorgeous views. We utterly enjoyed our stay. The surroundings and access to the beach were the best. The uni...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Sarel M
Besigheidsreis
5.0
Perfekte wegkruipplek van die besige wêreld. Uitstekende verblyf!
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 68 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orca House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

68 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fe1caddb630e07773b4d0128e35d828ba6499f2565b43ecabeb9f39a0a50226a961f24264a37e331e48b49e919816f4142f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 68 Lutie Katz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.3555503 18.1548021
Soek in 'n groter streek