- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 130 Benade Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Orchard Guest House is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié eenheid is naby verskeie sentrums waaronder die Rosepark Hospitaal, Mediclinic, plaaslike winkelsentrums, die sportstadions en die Bloemfontein Skougronde.
Verblyf is beskikbaar in 8 kamers. Al die kamers is en suite en het 'n TV met DStv, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die sleutels en afstandbeheer sal aan gaste voorsien word wat eers laat terugkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 130 Benade Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
- Gaste dink Orchard Guest House het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
130 Benade Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9331, Vrystaat
Sien kaart- 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang