Friend and Family Haven
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rode Allee 56, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Friend and Family Haven bied selfsorgverblyf en is in Swakopmund se middedorp. Die woonstel is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.
Dié smaakvol versierde dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is bo en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Dié twee kamers deel die tweede badkamer.
Die onderste verdieping het 'n ruim oopplan-kombuis met 'n yskas, oond, stoof, 'n koffiemasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea langsaan bied toegang tot 'n privaat binnehof met buitemeubels. Veilige parkeerplek word voorsien vir 'n voertuig voor die dorpshuis.
Die perseel is binne maklike bereik van 'n paar avontuur-doendinge, museums en sowat 1 km vanaf die strand, die Nasionale Marine Akwarium, die slangpark en die jetty. Die woonstel is op dieselfde perseel as 'n gastehuis, maar het 'n privaat ingang.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Rode Allee 56, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Kramersdorf Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rode Allee 56, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom