Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oribi Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Oribi Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marcel M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel M
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ja, ons het baie lekker geniet en gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis regtig baie lekker en baie mooi daar.

Die diere kom tot by jou huis, jy kan daar rondloop en wild kyk, daar is baie van hulle. Ek sal vir seker weer gaan. Die huise is lekker ruim en alles wat jy nodig het is daar. Baie dankie julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruby H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby H
Saam met vriende

Was the perfect break in a lovely house.

Only recommendation is to have aircon's in the bedrooms. We were lucky it wasn't too hot this time round and also to possibly get a generator as we know that Marloth does have loadshedding and then you suffer when its hot, but this is just a nice to have.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate G
Gesin met klein kinders

Perfect bush escape.

I loved the fact that Oribi Cottage is set back from the main road, tucked away in its own little hamlet, giving us a wonderful sense of peace and quiet. The house itself was absolutely perfect for our little family of 4 - clean and tidy, with everything we needed on hand (even a couple of animal guides that we enjoyed reading!), while the outside area was great for braaiing and relaxing around the pool. We loved drinking our morning coffee on the patio, watching the resident wildebeest, zebra, warthog and tortoise visit every day. All in all, I would definitely book here again, thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M
Gesin met tieners

Most accommodating, pleasant stay other than loud music and noise from Kruger Lodge nearby.

Loud music, much noise from rowdy/intoxicated guests at Kruger Lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oribi Cottage se terugvoer

I have brought the situation under the owners of the Lodge’s attention and reported it to the CPF which has taken action to prevent this from happing again. A fine will be issued if the rules are not adhered to.

Oribi Cottage
Riana V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike naweek, ons het dit baie geniet.

Die plek is pragtig, daar moet net aandag gegee word aan die toilet op die tweede verdieping. Verder geen klagtes, dit was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel L
Saam met vriende

Baie rustig en diere interaksie

Baie diere gesien en die rustigheid van die bosveld geniet

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rory C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory C
Gesin met klein kinders

Lovely place and very comfortable.

House is clean and very comfortable. Lots of animal activity. Lovely bush break.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joy M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joy M
Gesin met klein kinders

Lovely and peaceful.

Our stay at Oribi was just lovely. The unit is beautifully maintained and was perfect for our little family. The little pool is just perfect for a cool off and the little daily visitors were just delightful. I would absolutely go back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en rustig.

Ons verblyf by Oribi was net lekker. Die eenheid is pragtig onderhou en was perfek vir ons gesin. Die swembad is net perfek vir afkoel en die klein daaglikse besoekers was net heerlik. Ek sal absoluut teruggaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehan V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehan V
Gesin met tieners

Uitstekend en baie netjies.

Net 'n lig by braai-area sal waardeer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Saam met vriende

Mooi verblyf.

Lekker gebly, lekker gekuier. Sal beslis weer gebruik maak van Oribi Cottage. Baie tevrede met die diens van Marinda.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine P
Gesin met tieners

Heerlik, sal weer daar gaan bly.

Skoon, netjies, pragtig en goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilise G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marilise G
Gesin met tieners

Daar was 'n paar dingetjies wat gepla het, maar ek is seker daarvan dat ek die plek sal aanbeveel as dit uitgesorteer word.

Die huisie is baie oulik ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Skoon en netjies. Die feit dat ons egter self die sleutel moes gaan haal by die eienaar se huis en dat ons self die swembad moes volmaak met water, was egter ongehoord. Verder is daar is magtige mierplaag wat verblyf onaangenaam maak. Dit kan egter deur die eienaar beheer word. Die braai-area kort aandag. Die braaier val uitmekaar en die rooster moet vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oribi Cottage se terugvoer

Die swembad word tans opgegradeer met 'n pomp en filter sisteem om altyd water in te hê. Daar is water tekorte in Marloth en het ons elke gas afsonderlik gevra, aangesien nie almal die swembad wil gebruik nie. Die braai area word volgende jaar opgradeer. Die struktuur is standvastig, net die rooster is los. Ek sal weer reël vir mier en termiet behandeling.

Oribi Cottage
Marzanne S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne S
Gesin met tieners

Baie lekker!

Baie oulike plekkie en baie netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine J
Gesin met tieners

Netjiese en skoon verblyf.

Ons het baie lekker gebly in hierdie huisie. Al wat ons kan aanbeveel is dat daar gemaklike los stoele dalk om die boma moet wees en beter verligting by die braai area vir aand vleisbraai kuier sessies. Ook net vooraf dalk gaste inlig van water tekorte dat daar nie teleurstelling onder jong kinders is wat warm kry met aankoms en nie kan gaan afkoel nie. Verder is die plekke baie netjies en was uiters skoon. Die beddens slaap lekker en die banke in die sitkamer is baie gemaklik. Baie vriendelik ontvang deur die gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annet J - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annet J
Gesin met klein kinders

Oribi is die perfekte plekkie vir 'n rus kaasie.

Ons was baie tevrede sal vir enige iemand aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien B
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly en die eenheid het alles waaraan jy kan dink.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Oribilaan 1206, Marloth Park-bewarea, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ODM3MmM3LWExMGQtNDkwNi1hZTc4LWVkZWE3YmZmOGJkYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 1206 Oribi Avenue Marloth Park Conservancy 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -25.358445 31.764917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem