Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oriebruggie Accommodation

Selfsorg
Bibi
Vanaf R750
R750 R675
per eenheid
Beskrywing

Bibi beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed . Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n klein kombuis met eetgerei, n zink, mini yskas,mikrogolf, ketel ,broodrooster ,stoof. potte,TV met gedeeltelike DSTV en lugversorging in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
TY
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Ty beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 3 gaste op 'n dubbelbed en 'n enkelbed met eleketriese komberse. daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n toonbank met stoele en is met 'n oondjie, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n yskas toegerus. Die eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en gratis WiFi. Daar is braaigeriewe en onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Caryn
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en ideaal vir 'n gesin. Die kamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer wat oopplan is met 'n stort en 'n draagbare afskorting vir privaatheid. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en toonbank met stoele. Die eenheid het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en daar is elektriese komberse in die kamer. Daar is 'n braai-area in die tuin en onderdakparkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstraat 76, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd5499c418a65723840693a73a1c4a6a5ebd41070da633b76c079934b77e803d882db3762243c2e8ddcca89eb62335833ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 76 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.475674209896 19.77784292399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem