Selfsorg in Calvinia

Oriebruggie Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Kanthan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

A comfortable inexpensive way to enjoy a very pleasant town. Unexpected 3 day stayover in Calvinia. We chose Oriebruggie Accommodation so that children could use the plunge pool during the day. Host Tyrone was very helpful. Calvinia is a clean city, safe for walking, with a great museum featuring many historical records and artefacts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

5 ster behandeling. Heerlik gebly, manlief kon tot die Springbokke kyk. Baie dankie 'Kaptein'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker geslaap. Lekker oornag plekkie na 'n lang rit. Net wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Gasheer en dogter is baie behulpsaam en gewillig om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en lekker. Ek het baie lekker gerus en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazlee J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very relaxing and peaceful. Our stay was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Gerieflik, huislik, netjies. Die plekkie is netjies, gerieflik en huislik ingerig met kwaliteit bed en linne. Daar is selfs aan klein details aandag geskenk. Ons is hartlik ontvang en beveel Oriebruggie met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Ons het die aand geniet. Ons het net een nag oornag. Die eenheid was skoon en netjies en het die meeste geriewe gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tyrone
Oriebruggie Accommodation
Baie dankie vir u positiewe terugvoering

Fred K
1 nag
4.6
Des 2025

Lekker oornag. Baie gerieflik, netjies en goed toegerus. Alles werk uitstekend. DStv en WiFi. Kort buite 'n bietjie TLC.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tyrone
Oriebruggie Accommodation
Baie dankie. Projek 2026 is ondermeer om terrein buite op te gradeer. Ons kyk uit vir jul volgende besoek.

Pendie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Vinnige oornag. Goed toegerus en netjies. Lekker beddens en lakens. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Netjies en alles wat nodig was. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Het lekker gebly behalwe vir ander gaste wat baie geraas het tot na 12 uur die nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tyrone
Oriebruggie Accommodation
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Verskoning word vir oormatige lawaai gevra. Ons vermoed dit was die feestyd gevoel. Sal egter gaste versoek om mekaar se verblyf te respekteer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tyrone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

76 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4485ae2691b7d0ad939cd3c5c76636ad5764aed32641c20c89af05927cb63711c3cee1a795ee8f25d6575c2bebdf18b3f486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 76 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.475674209896 19.77784292399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang