+153
Selfsorg in Calvinia

Oriebruggie Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Marius N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Veilig, stil en rusting. Lekker rus, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geovanni M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kanthan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

A comfortable inexpensive way to enjoy a very pleasant town. Unexpected 3 day stayover in Calvinia. We chose Oriebruggie Accommodation so that children could use the plunge pool during the day. Host Tyrone was very helpful. Calvinia is a clean city, safe for walking, with a great museum featuring many historical records and artefacts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Skoon, gerieflik en netjies. Veilige parkering. Ons het die nag van 30 April 2026 by Oriebruggie Accommodation oorgeslaap en het ’n baie aangename ervaring gehad. Van die oomblik wat ons in Calvinia aangekom het, was die ontvangs vriendelik, professioneel en baie behulpsaam. Die eienaar en sy vrou het selfs die ekstra moeite gedoen om ons by die vulstasie aan die begin van die dorp te ontmoet en ons na die verblyf te begelei, wat werklik waardeer is ná ’n lang reis. Die fasiliteit self is skoon, netjies en goed versorg. Alles wat ’n reisiger nodig het vir ’n gemaklike oornagverblyf is beskikbaar, en die geriewe het volledig aan ons verwagtinge voldoen. Die veilige en gerieflike parkering het ook ekstra gemoedsrus gebied. Wat hierdie plek besonders maak, is die gasvryheid van die eienaars. Hulle vriendelikheid en bereidwilligheid om te help laat ’n mens onmiddellik welkom voel. Dit is ’n uitstekende opsie vir enige reisiger wat ’n rustige, netjiese en gemaklike oornagplek soek voordat hulle verder reis. Ek kan Oriebruggie Accommodation met vertroue aanbeveel. Indien jy laat gaan arriveer, is dit ’n goeie idee om die eienaars vooraf te kontak. Ons verblyf was aangenaam, gemaklik en sonder enige probleme — beslis ’n plek waar ek weer sal oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzelle D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Goeie diens, gemaklike bed, lekker ruim vertrekke. Die gasheer was uitstekend. Die kamer was skoon en netjies en daar was alles wat mens nodig het. Ons kan Oriebruggie definitief aanbeveel. Die feit dat hulle troeteldier-vriendelik is, was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tyrone
Oriebruggie Accommodation
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons hoop om u weer te sien in die toekoms.

Francis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

5 ster behandeling. Heerlik gebly, manlief kon tot die Springbokke kyk. Baie dankie 'Kaptein'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker geslaap. Lekker oornag plekkie na 'n lang rit. Net wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Gasheer en dogter is baie behulpsaam en gewillig om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig en lekker. Ek het baie lekker gerus en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nazlee J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very relaxing and peaceful. Our stay was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Gerieflik, huislik, netjies. Die plekkie is netjies, gerieflik en huislik ingerig met kwaliteit bed en linne. Daar is selfs aan klein details aandag geskenk. Ons is hartlik ontvang en beveel Oriebruggie met vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tyrone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

76 Water Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4485ae2691b7d0ad939cd3c5c76636ad5764aed32641c20c89af05927cb63711c3cee1a795ee8f25d6575c2bebdf18b3f486?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 76 Water Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.475674209896 19.77784292399
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang