Orpen House
7 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Log Lane, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Orpen House is 'n luukse selfsorghuis in Thesen-eiland, Knysna.
Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamers met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en daar is 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en die sitarea met rusbanke en 'n pooltafel. Daar is 'n TV en gratis WiFi.
Die deure lei na die stoep met sitplek en 'n ingeboude braai, asook 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 13 Log Lane, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Log Lane, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang