+26
Kampeer/karavaan in Bojanala

Oryx Game Camp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Zinade D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtige natuurskoon, lekker privaat, ontspannend! Dit was fantasties gewees. Jy word omring met die mooiste voëls, die swembad was my gunsteling! Alles was mooi skoon en netjies onderhou. Sal beslis weer gaan. Daar is elke dag iemand wat kom inloer en seker maak dat alles nog reg is en of jy iets nodig het. Ook baie mooi klein wild om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike naweek in die bos. Ons het 'n vreeslik lekker naweek gehad. Oryx is stil en rustig. Louis bestuur die plek baie goed en is verskriklik behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent weekend. We had a lovely stay at this campsite. 1.5 hours from the Westrand in Gauteng, it was a gem of a find. A nice quiet, small camp with only five campsites which are pretty big. Each campsite has its own splash pool, fire pit and private ablutions with probably the best shower we have ever had throughout all our camping trips. We took a walk through the nature reserve where we saw impala, zebra, wildebeest & nyala. The camp manager was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lalie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2026

Very nice! Welcoming and very safe!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Quiet and peaceful. Pleasant. Awesome location for birdwatching.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dylan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Quite. It was a peaceful and lazy stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lieschen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker rustig. Ons het die tyd by Oryx Game Camp baie geniet. Ons het elke dag op die plaas gestap en zebras, Eland, en rooi bokke gesien. Dis lekker rustig en die kampterrein is groot en privaat. Die weer het nie saamgespeel nie, so ons kon ongelukkig nie swem nie, maar dit gee ons 'n verskoning om weer te gaan! Alet is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

Rus en vrede. Ons het baie lekker gekuier en die vrede was amazing. So 'n klein kamp is vir seker vir ons 'n wenner en die feit dat jy jou eie plunge pool en badkamertjie het. Dit sou nog lekkerder gewees het as ons asblik leeg gemaak was en die badkamer vloer skoon gemaak kon word, maar ons het 'n ander asblik net nader gesleep en die badkamer vloer met ons besem bygekom. Miskien 'n fly trap op elke staanplek hang, daar was vreeslik baie vlieënde goggas.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rejan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Baie lekker plek, diens het aandag nodig. Pragtige plek, baie rustig, naby aan Pretoria, baie wild om te sien. Ablusie fasiliteite was nie skoon nie, ook nie skoon gemaak selfs nadat ons gevra het nie. Vuur as en asblikke nie daagliks skoon gemaak nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off Letlhabile Road, Brits, 0250, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f7458d6ba13db4d8c86d7ed98040ececde36f9074079e099418206aa978ff2b3d45bfbdf224a7c387dee9c5a454c9d1a07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Off Letlhabile Road Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -25.528186429017 27.823051166904
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang