+35
Gastehuis in Brooklyn

Osborne House

10 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 82 Anderson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Osborne House is 'n Edwardiaanse herehuis wat uit 1904 dateer. Dié huis is pragtig opgeknap en is in die lowerryke Brooklyn-woonbuurt op die randjie van Pretoria se middestad geleë. Dié gastehuis bied gekunsteldheid, stylvolle dekor en aandag aan detail.

Osborne House het 5 ruim slaapkamers met en suite-badkamers wat luukse gerief en elegante dekor bied. Geriewe in elke kamer sluit verhitting, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Daar is 'n gaste-sitkamer en -eetkamer, sowel as ’n swembad. Ontbyt word buite langs die swembad bedien, en middag- en aandete is op aanvraag beskikbaar.

Osborne House is net 'n entjie se stap vanaf die Brooklyn Mall, flieks, restaurante en ook naby Hatfield met sy gewilde kuierplekke. Die Universiteit van Pretoria en die Loftus-sportstadion is ook hier naby.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Petrea V
Saam met vriende
5.0
Die oom en tannie was so vriendelik. Lekker gebly Die oom en tannie is baie vriendelik en het dit baie geniet - baie welkom gevoel.
Nov 2025
Samantha C
Saam met lewensmaat
4.6
Will be back. My husband and I had a very pleasant stay at Osborne House. Excellent hosting. Very good breakfast. The accommodation is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Telse I
4.6
Friendly, nice, supportive, safe. The guest house offers a very calm and safe stay. The owners are very friendly and helpful. I, as an ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Lize (Maria Elizabeth) D
Besigheidsreis
4.4
Gemaklik en puik diens. Pragtige ruim kamer, gasvry en vol karakter en nostalgie.
Okt 2025
Glynnis L
Saam met lewensmaat
4.0
Ons was baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is baie netjies en veilig. Ons was baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is baie netjies en veilig. On...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 82 Anderson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Osborne House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

82 Anderson Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ3ppSZAwc1axHfWfhf59T23JHupYZ2Q43HTF9H8RPGwnO2wPU5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 82 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.76021 28.23456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang