Othello R&R
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131B Othello Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Othello R&R bied oornag- en selfsorgverblyf in Welkom, geleë op die eienaar se eiendom. Die sentraal geleë eiendom is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir 4, met 2 privaat slaapplekke. Die badkamer, wat deur beide kamers gedeel word, is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, eetgerei en breekware, 'n Nespresso-masjien en teemaakgeriewe. Die aangrensende sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV en toegang tot gratis WiFi en Netflix.
Gaste word voorsien van veilige parkering. Die eiendom is net 'n klipgooi van Welkom se middestad, Goldfields Mall en Welkom Medi-Clinic. Alhoewel die eenheid op die eienaar se eiendom geleë is, is gaste verseker van volledige privaatheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 131B Othello Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 131B Othello Road, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang