Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otjibamba Lodge

  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Otjiwarongo, Buite Otjiwarongo, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Otjibamba Lodge bied gerieflike oornagverblyf net 5 km buite Otjiwarongo en is die ideale oornagstop vir diegene wat na Etosha Nasionale Park of ander besienswaardighede in die noorde reis.

Verblyf word in 8 gerieflike kamers gebied. Die dubbelkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens wat saam of apart geplaas kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer lei na 'n stoep met 'n pragtige uitsig oor die woud. Geriewe sluit lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.

Die gesinseenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 skakelslaapkamers, elk met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die lodge spog met 'n restaurant, swembad en 'n konferensiesaal. Gaste kan heerlik ontspan en die diere bekyk wat by die watergat drink. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is elektriese heinings, asook 'n wag wat 24 uur aan diens is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Otjibamba Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marthini Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • B1 Otjiwarongo, Buite Otjiwarongo, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Gaste dink Otjibamba Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Otjozondjupa Namibië
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Otjiwarongo, Buite Otjiwarongo, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa71ab5653562cd2f5de0bba1ea924e0bad3154f9a37164202f1bdb976218095c1a5796264a0b205534188ba083c19b912cfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 B1 Otjiwarongo Outside Otjiwarongo 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.502994411291 16.664956212045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem