Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Otjiwa Safari Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 42

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Otjiwa Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Annelize S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S
Saam met vriende

Stunning place

This was a real treat, lovely camping sites with ample space and clean and tidy bathrooms. The lodge area is beautiful and the coffee we had with the cake platter was really very good. Would recommend this place for overnight or longer staying.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H
Saam met vriende

Kampterrein was baie netjies en goed ingerig en het aan al ons behoeftes voldoen.

Ons het met twee kampwaens oornag by Otjiwa oppad na Sesriem. Fasiliteite en geriewe was baie netjies en ons het lekker gekuier. Beslis aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alain V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alain V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamp met uitsig op dammetjie.

Ons het twee nagte op kampplek 3 gekamp met 'n mooi uitsig oor die waterpoel. Dit het vir my die beste plek gelyk, op wandelafstand van die bar en restaurant (lekker geëet hier). Dis jammer daar 's nie selfdrive-moontlikheid nie, maar teen betaling is daar wildkykaktiwiteite in die area. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe was skoon, en elke kampplek het sy eie braaiplek. Die onbetroubare WiFi-verbinding (eintlik was daar nie rerig WiFi nie) het ons gepla omdat ons by Otjiwa wou in-check vir ons vlugte België toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelise B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annelise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie mooi omgewing om te kamp en die natuur te beleef.

Ek en my man het gekamp, die "oop" ablusiegeriewe was bietjie ongerieflik omdat dit baie winderig was en baie koud, andersins sou dit baie aangename ondervinding wees om onder die sterre in 'n stort te staan! Die kampeerareas is ongelooflik netjies en skoon, so ook die ablusiegeriewe. Ons sou gewis langer wou kamp. Die kostes van die wildrit het ons bietjie afgesit, ons verkies om met ons eie voertuig, op ons eie tyd, die wild te besigtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 198 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1-Hoofweg, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba4ae39c3fa7619cf60db50f477cf1512209f949f36c53fd83cbedd643dd270c7f523374cdab8c589841416b7125756aec4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 B1 Main Road Otjiwarongo 0000 Otjozondjupa 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.758249 16.790012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem