Otjiwa Safari Lodge
- Kapasiteit: 198 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1-Hoofweg, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Otjiwa Safari Lodge is een van Namibië se oudste ongerepte wildplase en is 42 km buite die dorpie, Otjiwarongo.
Daar is 5 chalets met 2 slaapkamers wat elkeen lekker privaat is, en 17 en suite-kamers met 2 enkelbeddens elk. Al die eenhede het inheemse Afrika-dekor en bied panoramiese uitsigte. Eagle's Rest bied 7 eenhede met slaapplek vir 4 gaste elk. The Nest is 'n privaat, moderne huis met 5 slaapkamers en keurige dekor. Daar is ook 10 privaat kampplekke met was- en braaigeriewe.
'n Wasgoed- en skoonmaakdiens is ingesluit. Die tarief sluit ook ontbyt in. Ligte middag- en aandetes is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Gaste kan plaaslike kookkuns in die eetarea kom geniet, in die sit- en kroegarea ontspan of lafenis in die swembad vind. Hier kan gaste hulle oorgee aan die pragtige uitsigte oor die bosveld-grasvlakte en op die Omborokoberge!
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Wasgoeddiens
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 42
Jaar gelys 6
Ligging
- B1-Hoofweg, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Gaste dink Otjiwa Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Otjozondjupa Namibië
- Kapasiteit: 198 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1-Hoofweg, Otjiwarongo, 0000, Otjozondjupa
- Alle ouderdomme is welkom