Otters Rest @ Dondini Trout Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Highmoor-weg, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Otters Rest @ Dondini Trout Farm is 'n selfsorgkothuis op 'n 27 ha-kleinhoewe in die pragtige Kambergvallei. Die kleinhoewe grens aan die Klein-Mooirivier en het 2 damme vol forel vir gaste wat op 'n vang-en-vrylaat-basis wil vang.
Die bekoorlike kothuis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamers het storte of baddens. Die ruim goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n versameling eet- en kookgerei om te gebruik.
Die sitarea het rusbanke en 'n kaggel, en lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel en 'n uitstekende uitsig oor die dam. Daar is ook 'n braai-area.
Otters Rest @ Dondini Trout Farm is ook sowat 7 km van die Glengarry Gholfbaan af en sowat 41 km van Nottingham Road af. Dit is maar net 'n paar van die besienswaardighede in dié deel van die Drakensberge.
Slaapplek
’n Bespreking by Otters Rest @ Dondini Trout Farm sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 34
Jaar gelys 4
Ligging
- Highmoor-weg, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Otters Rest @ Dondini Trout Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highmoor KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Highmoor-weg, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom