Oubaas Woonstel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kerk Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oubaas Woonstel is 'n eenheid geleë in die rustige kusdorpie Gouritsmond, tussen Albertinia en Mosselbaai, langs die skilderagtige Tuinroete.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, en linne word voorsien. Daarbenewens is daar 2 kindermatrasse beskikbaar in die klein solderkamer; let asseblief daarop dat linne vir hierdie matrasse nie ingesluit is nie. Die solderkamer is klein en bied slegs slaapplek. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisarea sluit 'n eetkamertafel met 2 stoele in en is toegerus met 'n klein yskas, gasstoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond, wat dit ideaal maak vir ligte selfsorg.
Gaste het toegang tot 'n privaat tuin, braaigeriewe, WiFi en veilige parkering. 'n Braairooster is beskikbaar in die kas onder die braai-area. Die Gouritsriviermonding, met sy veilige swemarea in die strandmeer, sowel as die Blouvlagstrand en getypoel, is alles binne loopafstand van Oubaas Woonstel.
Daar is nog 'n woonstel, Kiewiet, op dieselfde eiendom, wat gelyktydig vir 'n groter groep bespreek kan word indien beskikbaar. Saam kan die twee woonstelle ses tot sewe volwassenes en drie kinders akkommodeer. Die buite-areas van beide woonstelle kan verbind word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Kerk Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Oubaas Woonstel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kerk Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang