Beskrywing
Hierdie aparte gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Bykomend het die eenheid 'n plafonwaaier, ondervloerse verhitting en 'n seder-klerekas. Buite is 'n gedeelde stoep wat afgeskort is om gaste privaatheid te bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie aparte gastekamer het 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster. Daarbenewens het die kamer 'n plafonwaaier, ondervloerse verhitting en 'n seder- klerekas. Buite is 'n gedeelde stoep wat afgeskort is om gaste privaatheid te bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n privaat stoep met 'n tuin-uitsig en 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié duplekskothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping. Die slaapkamers het beide 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort. Die plattelandse kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, etenstafel en 'n kaggel. Die kothuis het 'n privaat binnehof met 'n ingeboude braai-area en 'n lowerryke tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Riversdale Road, 212 De Molen, Novo, Riversdale, 6670, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang