LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+34
Gastehuis in Nxuba (Cradock)

Oude Pastorie



  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 84 Bree Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oude Pastorie is ongetwyfeld een van Nxuba (Cradock) se mees elegante huise. Die unieke aantrekkingskrag van hierdie historiese huis uit 1904 is die egte skakering van die ou wêreld se sjarme wat gemaklike privaat en selfversorgende woonstelle met en suite-badkamers in 'n rustige omgewing bied.

Die tydmasjien moes 'n paar dekades teruggedraai het en by hierdie rustige plek tot rus gekom het met sy skilderagtige tuin met verskeie sitareas, sowel as 'n braai- en vermaaklikheidsarea met 'n volledig toegeruste kombuis.

Die atmosfeer van plattelandse sjarme word weerspieël in die 6 eenhede, elk wat slaapplek vir 2 tot 3 gaste bied, met kunswerke, antiek, koperbeddens, houtvloere met Persiese matte en hoë plafonne.

Maaltye is opsioneel. Ontbyt word op versoek en spesiale kwotasie by een van ons plaaslike koffiewinkels bedien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar
Kinderoppasdiens
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Fietsry
Wildritte

Kamers

Classic Double Room - Oude Pastorie
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die lugtige slaapkamer is versier met 'n eklektiese mengsel van moderne gerief en die weelderigheid van kleur. Tuisgemaakte kombersies dra by tot die gevoel van gemak en styl as bewys van die eiendom.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike dubbelhemelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea, gratis WiFi, DStv en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie in. Dié woonstel het twee privaat ingange, een wat na die voorstoep lei en die ander na die parkeerarea in die tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Classic Twin Room - Oude Pastorie
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n sitarea, gratis WiFi en TV in.

'n Aparte kombuisie is met 'n mikrogolfoond, oond en yskassie toegerus.
Dié woonstel het ook 'n omheinde tuin met 'n knus braai-area.
Daar is 'n veilige parkeerplek agter die afstandbeheerdeur en 'n privaat ingang na die kothuis.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Classic Triple Room - Oude Pastorie
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en is gemeubileer en versier met 'n verskeidenheid luukse, antieke items wat gaste toelaat om 'n vervloë era te ervaar sonder om gerief prys te gee. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi en DStv, 'n etenstafel en 'n slaapbank in.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, stoof en yskassie toegerus. Die woonstel het ook 'n privaat ingang wat na die tuin lei en 'n veilige parkeerarea. Toegang tot die perseel word via 'n afstandbeheerhek verkry en parkeerplek is agter 'n muur beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wyn B
Saam met vriende
5.0
Skoon netjies goeie diens. Sien sterre.
Jan 2026
Drik G
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker slaapplek en gasvryheid.
Sep 2025
Juan C
5.0
Perfect for an overnight stay. I spent one night in this nice accommodation. It was clean and spacious. The owner welcomed me very kind...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Amor F
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible. My stay was incredible, the staff were helpful and very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Nicky V
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en interessante dorp. Ja, lekker gebly, maar die stort se water wat met gas werk was totaal en al onaangenaam! Elke keer was dit net vir ongeve...
Sien meer
Mei 2025

4.4/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wyn B
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Skoon netjies goeie diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drik G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker. Baie lekker slaapplek en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan C
1 nag
5.0
Jul 2025

Perfect for an overnight stay. I spent one night in this nice accommodation. It was clean and spacious. The owner welcomed me very kindly and explained everything I needed for the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amor F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Incredible. My stay was incredible, the staff were helpful and very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Rustig en interessante dorp. Ja, lekker gebly, maar die stort se water wat met gas werk was totaal en al onaangenaam! Elke keer was dit net vir ongeveer 30 sekondes warm, dan verkluim 'n mens onder die yskoue water wat jy dan weer toe maak en weer oor moet begin net om weer na 30 sekondes yskoue water te kry. Was regtig nie aangenaam om 2 nagte so 'n verrassing te kon kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

James C
Kort verblyf
4.2
Feb 2026

I enjoyed the old style hospitality. Relaxing and comfortable in a beautiful old historical house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag
4.4
Sep 2025

Gerieflik, ruim en smaakvol gemeubileer. De Oude Pastorie bied 'n baie ruim en aangename oornagfasiliteit. Die watertoevoer van die stort vroegoggend was net 'n probleem in die sin dat dit heeltemal ophou sodra die kamer langsaan hulle stort gebruik. Verder geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riekus P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Definitief ons verwagting oorskry. Definitief 'n moet as jy deur Cradock wil gaan. Baie netjies, dit voel privaat om te dink dit is 'n ou pastoorshuis. Kamers is groter as wat die prentjies uitbeeld, alles is daar wat jy sal aan kan dink om te oornag of vir 'n week te wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene F
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Rustige omgewing en gemaklike beddens. Netjiese skoon plek. Sal weer daar oorbly. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Die groot ou skilpad en die eende maak dit so huislik. Heerlike verblyf. Dankie! Dit is ons derde besoek aan De Oude Pastorie. Ek is mal oor die interieur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neville
Oude Pastorie
Dankie dat jy by ons gebly het, Herman!


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Neville Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Oude Pastorie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Classic Double Room - Oude Pastorie
Slegs verblyf
Classic Twin Room - Oude Pastorie
Slegs verblyf
Classic Triple Room - Oude Pastorie
Slegs verblyf
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Bespreek

84 Bree Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6533fe0031c6345ed9905a12a311c4b8e4c19cbda89bb872ccdf46950e12235a9c0b1519ab260d4f7598eeff774ce8dc84d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 84 Bree Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.170524649896 25.615442097187
Soek in 'n groter streek