Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oue Werf Country House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Dawie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig & aangenaam. Rustig, stil en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaw B
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Goeie ligging. Netjies. Ek het lekker gebly. My losstaande huisie het slaapplek vir 5 mense met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n stapelbed. Dan is daar 'n badkamer en kombuis met plaatstoof en mikrogolfoond. Daar is ook 'n eettafel en stoele. Die agterstoep kyk uit oor die wynlande en berge. Die akkommodasie is so 14 km buite Oudtshoorn, maar daar is 'n goeie algemene handelaar net so 2 km weg met goeie pryse vir vleis en ander basiese benodighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende diens! Uitstekende diens deur eienaar en gasvrou by ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant J
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Amazing. The stay was great, we were greeted with a smile and the staff went out of their way for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Prentjie mooi & lekker gebly. Die mooiste verblyf, pragtige ligging en pragtige eiendom. Gasvrou was baie verwelkomend. Hoogs aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

N/a. Beautiful accommodation with lovely facilities. The breakfast was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

'n belewenis. Heerlike karooplaas omgewing. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel en selfs uit haar eie uit vir ons 'n plek gereserveer om die aand te eet by 'n pragtige restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustig, stil en gemaklik. Heerlike ontbyt, baie vriendelike personeel, heerlike bed! WiFi was nie altyd beskikbaar nie. En dit sou lekker wees as ons die heerlike ontbyt 'n bietjie later kon eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert Mynaardt M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Vriendelike diens, netjies en skoon. Outydse meubels is smaakvol en gee goeie atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 712
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 712
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oue Werf Country House, Schoemanshoekvallei op pad na die Kangogrotte R328, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca4b62818ab62b860b4ca9252a531de393c9241b7b893ff61bd47e339aca23cc1bfca600ca9d2e75fe8483ee086a6e692769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 712 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Oue Werf Country House Schoemanshoek Valley en route Cango Caves, R328 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.478388888889 22.242333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang