Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ouma Joey's

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die water- en elektrisiteitsinfrastruktuur in die dorpie is soms onder druk so gaste moet dit asb. spaarsamig gebruik en 'n flitslig saambring.
Let asb. dat dele van die huis via trappe toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Kinders moet te alle tye onder volwasse toesig wees, veral op die balkonne. Kinders onder 12 jaar mag nie die pooltafel op die boonste verdieping gebruik nie.
’n Skoonmaker kom 1 ​​keer per week skoonmaak en ruil linne om indien nodig.
Slegs gidshonde word toegelaat.
Vir inligting oor aktiwiteite en bewaringsprojekte in die area, kan gaste by die Natures Valley Trust, navraag doen. Hulle bied ook opvoedkundige aktiwiteite in en om Natures Valley vir alle ouderdomme tydens die feesseisoen, Paasnaweek en skoolvakansies.
‘n Breekskadedeposito van R3000 is 48 uur voor aankoms elektronies betaalbaar. Dit is binne 7 werksdae terugbetaalbaar, mits die eenheid in 'n netjiese, rookvrye toestand, sonder skade of verliese, gelaat is.
Reg van toegang word voorbehou.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 350
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R4 350
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R4 350
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 393, Saint Georges-laan, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65df7b1723a3ef17d6b30b73806740994e10aa735a37d4d12e064acf57af0cbaff30e959268a37a3c5c59a448cecfbf7ef5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 350 per nag, vir 7 mense 1 5 1 5 Erf 393 Saint Georges Avenue 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.97834531183 23.561653981467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem